Silikon-28
Silikon-28 is 'n stabiele isotoop van silikon. Dit is die isotoop wat die volopste voorkom.
- Isomeer
- In die chemie is 'n isomeer 'n stof wat uit dieselfde atome bestaan, maar wat 'n ander struktuur, en daardeur ook ander eienskappe besit. Hierdie verskynsel word isomerie genoem
- Massa-oorskot
- Die massa-oorskot of -tekort van 'n nuklied is gedefinieer as die verskil tussen sy massa en sy massagetal
- Volumetriese fles
- 'n Volumetriese fles of maatkolf is 'n glashouer wat tot die laboratoriumtoerusting van die analitiese chemie behoort
- Koolstof-12
- Koolstof-12 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is die volopste isotoop
- Stikstofoksied
- 'n Stikstofoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof
- Distikstofmonoksied
- Distikstofmonoksied of distikstofoksied of laggas is 'n verbinding van stikstof en suurstof met formule N2O
- Nitraat
- 'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse anioon NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat. Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3
- Stikstofdioksied
- Stikstofdioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met die formule NO2
- Bomkalorimetrie
- Bomkalorimetrie is 'n metode om die verbrandingswarmte van 'n chemiese stof te meet
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in