Sigmund Freud

Sigmund Freud was 'n Oostenrykse neuroloog en die stigter van die psigoanalitiese tradisie binne die sielkunde, 'n beweging wat die teorie dat onderbewuste motiewe baie optrede beheer, gewild gemaak het. Hy het geïnteresseerd geraak in hipnose en hoe dit geestesiekes kon help. Hy het later hipnose laat vaar en eerder vrye assosiasie en droomanalise verkies, deur wat nou bekend staan as "die pratende genesing" te ontwikkel. Dit het die kernelemente van psigoanalise geword. Freud het veral belanggestel in wat toe histerie genoem is.
Persiese Ryk
Die Persiese Ryk was 'n ryk in die Oudheid op die gebied van die huidige Iran en aangrensende lande, wat tussen Thracië in die noordweste, Egipte in die suidweste en Indië in die ooste geleë was. Dit het tussen 550 v.C. en 330 v.C. as Achaemenidiese
Bergreeks
'n Bergreeks is 'n aaneenlopende landmassa wat uit 'n opeenvolging van die berge, pieke en rante bestaan
Gobi
Gobi is 'n steppewoestyn in Sentraal-Asië en die sesde grootste woestyn ter wêreld
Napoleon Bonaparte
Napoléon Bonaparte was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was 'n generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse
Robert Hooke
Robert Hooke FRS was 'n Engelse argitek, chemikus, filosoof, fisikus, sterrekundige en wiskundige
Staatspresident van Suid-Afrika
Vanaf 1961 tot 1994 was Suid-Afrika se staatshoof bekend as die Staatspresident. Dié amp is geskep tydens republiekwording in 1961, waar koningin Elizabeth II as staatshoof vervang en die amp van Goewerneur-generaal van Suid-Afrika ooreenkomstig afgeskaf
Pontius Pilatus
Pontius Pilatus was die stadhouer van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en
Wêrelderfenisgebied
'n Unesco-wêrelderfenisgebied is 'n spesifieke plek wat benoem is vir die internasionale wêrelderfenisprogram wat deur Unesco bedryf word
Mozilla
Mozilla is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in