Sielkunde
Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan Sigmund Freud die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen filosowe soos John Locke en Immanuel Kant.
- Beeldende kunste
- Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde
- Opera
- 'n Opera is 'n toneelstuk met sang en orkesbegeleiding. Dikwels is die hele libretto getoonset om gesing te word, maar daar is talle uitsonderings van operas waar dele van die teks gesing word, terwyl ander dele gespreek word. Die geskiedenis van opera
- Uitvoerende kunste
- Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.Drama
Mimiek
Toneelspel
Rolprent
Sang
Opera
Operette
Musiekblyspel
Dans
Ballet
Moderne
- Godsdiens
- Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word
- Sigmund Freud
- Sigmund Freud was 'n Oostenrykse neuroloog en die stigter van die psigoanalitiese tradisie binne die sielkunde, 'n beweging wat die teorie dat onderbewuste motiewe baie optrede beheer, gewild gemaak het. Hy het geïnteresseerd geraak in hipnose en hoe dit
- Choanoflagellatea
- Choanoflagellatea is ’n klas vrylewende, eensellige en koloniale eukariotiese sweepdiertjies wat beskou word as die naaste lewende verwante aan diere
- Morele argument vir die bestaan van God
- Die morele argument vir die bestaan van God is 'n familie van argumente oor die geskiedenis van die Westerse filosofiese teologie wat die bestaan van God probeer verduidelik. Hierdie argumente is hoofsaaklik gebaseer op die morele orde
- Archosauria
- Archosauria is ’n groep Diapsida-amniote waarvan die lewende lede bestaan uit voëls en krokodilagtiges. Dit sluit ook in alle uitgestorwe dinosourusse, krokodilagtiges en pterosourusse. Die klade is ’n kroongroep wat die laaste gemeenskaplike
- Landhalfrond
- Die landhalfrond is die halfrond van 'n liggaam, soos die Aarde, wat die grootste moontlike hoeveelheid landoppervlak bevat
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos