Shahid Esau
Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en MiliterĂª Veterane.
- Bridget Masango
- Bridget Masango is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Veronica van Dyk
- Veronica van Dyk is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike
- Nomsa Tarabella Marchesi
- Nomsa Tarabella Marchesi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy was 'n sweep in die skadukabinet van die vorige leier, Mmusi Maimane. Sy dien tans op die portfoliokomitee oor Basiese Onderwys in die Suid
- Andricus van der Westhuizen
- Andricus van der Westhuizen is 'n dienende lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, sedert Mei 2019. Hy was voorheen, van 2009 tot 2019, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- James Selfe
- James Selfe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy tree op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom uit die politiek en as parlementslid
- Gerhardus Koornhof
- Gerhardus Willem Koornhof is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- John Jeffery (politikus)
- John Jeffery is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie. Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal
- Hlengiwe Mkhaliphi
- Hlengiwe Mkhaliphi is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Sy het as die eerste adjunk-sekretarisgeneraal van die party gedien van 2014 tot 2019
- Haniff Hoosen
- Haniff Hoosen is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was voorheen die sekretaris-generaal van die Onafhanklike Demokrate. Hy is in 2008 tot die Nasionale Parlement verkies as 'n Demokratiese Alliansie-lid. Hy het as die DA
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in