Seychelle Internasionale Lughawe

Die Seychelle Internasionale Lughawe, of Aéroport de la Pointe Larue in Frans, is die internasionale lughawe van die Seychelle geleë op die eiland Mahé naby die hoofstad Victoria. Die lughawe is die basis en die huisves die hoofkantoor van Air Seychelles Dit bied verskeie plaaslike en langafstandroetes as gevolg van sy belangrikheid as 'n internasionale ontspanningsbestemming.
Mercedes-Benz W124
W124 is Mercedes-Benz se interne onderstelbenaming vir die 1984/85 tot 1995/96 weergawe van die Mercedes-Benz E-klas, sowel as die eerste generasie wat amptelik na as die E-klas verwys is. Die W124-model het die W123-model ná 1985 vervang en is ná 1995
Nywerheidstoerisme
Nywerheidstoerisme is toerisme waarin die gewenste bestemming industriële persele insluit wat eie is aan 'n spesifieke ligging. Die konsep is nie nuut nie, want dit sluit as voorbeeld wyntoere in Frankryk, besoeke aan kaasmakers in Nederland, Jack Daniel
Darron Nell
Darron Paul Nell is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat vir die Oostelike Provinsie-Kings speel
Maleisiese Standaardtyd
Maleisiese Standaardtyd (MST) is 'n tydsone wat gelykstaande aan UTC+08:00 is
Honda Ballade/Honda Civic
Die Honda Ballade was 'n kompakte motor wat deur Honda van Japan gebou is. Dit het begin as 'n vierdeur hoëtoerustingvlakweergawe van die Honda Civic in 1980. Die Ballade is op dieselfde tyd as die Honda Vigor ontwikkel, wat 'n hoër inhoudsvlak as die
Bloes
'n Bloes is 'n lospassende boonste kleed wat voorheen deur werkers, boere, kunstenaars, vroue en kinders gedra is. Dit word gewoonlik by die middellyf of heupe saamgebind, sodat dit losweg hang oor die draer se liggaam. Deesdae verwys die woord meestal na
Franse Vloot
Die Franse Vloot is die vloot van die Franse Weermag
Alfa Romeo Giulietta (750/101)
Die Alfa Romeo Giulietta was 'n gesinsmotor wat van 1954 tot 1965 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Dit was Alfa Romeo se eerste suksesvolle toetrede tot die 1.3 liter-klas. Van 1954 tot 1965 is 'n totaal van 177 690
Volkswagen Tiguan
Die Volkswagen Tiguan is 'n kompakte oorkruis SNV vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen met behulp van die PQ35 platform van die Volkswagen Golf. Alle Tiguans beskik oor twee rye sitplekke en viersilinderenjins. Die Tiguan is as 'n
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in