Settlers
Settlers is 'n klein landelike nedersetting oos van Bela-Bela in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
- Oviston-natuurreservaat
- Die Oviston-natuurreservaat is 16 000 hektaar groot en geleë in die Oos-Kaap aan die suideoewer van die Gariepdam. Die naaste dorp is Venterstad, 5 km suid van die reservaat
- Khayamnandi
- Khayamnandi is 'n swart en bruin township in Steynsburg. Dit is geleë in die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit van die Joe Gqabi-distrik in die Oos-Kaap
- Mzamomhle, Burgersdorp
- Mzamomhle, Burgersdorp is 'n swart township in Burgersdorp. Dit is geleë in die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit van die Joe Gqabi-distrik in die Oos-Kaap
- Sepapushek
- Sepapushek is 'n grenspos geleë tussen Suid-Afrika en Lesotho
- KwaNobuhle
- KwaNobuhle is 'n groot township aan die buitewyke van Kariega in die Oos-Kaapprovinsie van die Republiek van Suid-Afrika
- Kaptein (sport)
- 'n Kaptein in sport is 'n spanlid wat sy span aanvoer en verteenwoordig. Die kaptein word meestal deur die afrigter aangewys, maar kan soms ook deur medespanlede verkies word
- Benn Potgieter
- Benn Potgieter is/was 'n Afrikaanse akteur. Hy toer eers saam met die Anton Ackermann Geselskap, maar begin later sy eie Benn Potgieter Geselskap. Hy het verhoogstukke soos Bennie Boet, Blare wat Val, Dit is Weer Lente en Daar's Bemindes in die Hemel op
- Charles Mopeli-stadion
- Charles Mopeli-stadion is ’n sportstadion in Phuthaditjhaba wat meestal vir sokker gebruik word. Dit bied sitplek aan 35 000 toeskouers
- Pasifiese Standaardtyd
- Pasifiese Standaardtyd of PST is 'n tydsone wat agt uur agter UTC is
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in