Seropane Mphethi

Seropane Mphethi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Pan Africanist Congress of Azania.
Vioolconcerto nr. 1 (Mozart)
Wolfgang Amadeus Mozart se Vioolconcerto nr. 1 in B-mol majeur, K. 207, was eers vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het, tesame met die ander vier totaal egte vioolconcerto's. Handskrifanalise en die manuskrippapier waarop die concerto geskryf is
Horingconcerto nr. 1 (Mozart)
Wolfgang Amadeus Mozart se Horingconcerto nr. 1 in D-majeur, K. (412+514)/386b is laat in Mozart se lewe, waarskynlik in 1791, sy sterfjaar, geskryf
Klavierconcerto nr. 7 (Mozart)
Die Konsert vir drie klaviere en orkes in F-majeur, nr. 7, K. 242 is een van drie klavierkonserte wat Wolfgang Amadeus Mozart in 1776 op die ouderdom van 20 gekomponeer het. Die oorspronklike weergawe, wat in Februarie 1776 voltooi is, is vir drie
Vioolconcerto nr. 2 (Mozart)
Vioolconcerto nr. 2 in D majeur K. 211 is deur Wolfgang Amadeus Mozart in 1775 gekomponeer, toe hy negentien jaar oud was. Die concerto het die gewone vinnig-stadig-vinnig-struktuur. Die bewegings van die werk het die Italiaanse tempo-opskrifte:Allegro
Klavierconcerto nr. 6 (Mozart)
Klavierkonsert nr. 6 in B-mol-majeur, K. 238, is 'n klavierkonsert wat deur die 20-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in 1776 gekomponeer is
Thomas Tallis
Thomas Tallis was 'n Engelse komponis
Klavierconcerto nr. 5 (Mozart)
Klavierconcerto nr. 5 in D-majeur, K. 175, is 'n klavierconcerto wat deur die 17-jarige Wolfgang Amadeus Mozart in 1773 gekomponeer is. Dit is Mozart se eerste oorspronklike klavierconcerto; sy vorige pogings is gebaseer op ander komponiste se werke
Klavierconcerto nr. 12 (Mozart)
Klavierconcerto nr. 12 in A-majeur, K. 414 (385p), is in die herfs van 1782 in Wene gekomponeer. Dit is vir soloklavier, twee hobo's, twee fagotte (opsioneel), twee Franse horings, en strykinstrumente geskryf. Net soos die ander twee Weense
Gregorio Allegri
Gregorio Allegri was 'n Romeinse komponis
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met