Sentraal-Amerika

Sentraal-Amerika word soms as die suidelikste deel van Noord-Amerika beskou en soms as 'n aparte gebied in sy eie reg; in elk geval vorm dit 'n landbrug tussen Noord- en Suid-Amerika. Dit streek vanaf Meksiko in die noordweste tot Colombia in die suidooste. Sentraal-Amerika word deur die Karibiese See in die noordooste en die Stille Oseaan in die suidweste begrens, albei seë word deur die Panamakanaal met mekaar verbind. In Nicaragua is die Nicaraguameer geleë, Sentraal-Amerika se grootste meer.
Golf van Kalifornië
Die Golf van Kalifornië maak deel uit van die Stille Oseaan en is 'n golf in die weste van Meksiko, met 'n lengte van 1 126 km van noord ná suid en 'n breedte tussen 90 en 230 km van oos ná wes. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 160 000 km²
Golf van Guinee
Die Golf van Guinee is 'n golf van die Atlantiese Oseaan in die hoek van Sentraal-Afrika, wat deur die kus van Wes-Afrika in die noorde en ooste begrens word. In die golf is die eilandnasie São Tomé en Príncipe en die eilande Annobón en Bioko van
São Tomé
São Tomé is die hoofstad en die grootste stad van São Tomé en Principe met 'n bevolking van 56 166 in 2006 en 'n oppervlakte van 17 km². Die naam beteken Sint Thomas in Portugees
Lomé
Lomé is die hoofstad en grootste stad van Togo. In 2010 het die stad 'n bevolking van 837 437 gehad en het 'n oppervlakte van 90 km²
Funchal
Funchal is sedert 1421 die hoofstad en grootste stad van die Madeiraeilande, 'n oorsese gebied van Portugal voor die kus van Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2011 'n bevolking van 112 015 gehad en 'n oppervlakte van 76,14 km²
Podgorica
Podgorica is die hoofstad en grootste stad van Montenegro met 'n bevolking van 187 085 in 2011, wat gelykstaan aan sowat tien persent van die totale Montenegrynse bevolking. Tydens die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië tussen 1946 en
Modena
Modena is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 184 525 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in
Chigwell
Chigwell is 'n dorp in die Epping Houd, in die suid-wes van die graafskap van Essex, in die Verenigde Koninkryk
Newcastle, Nieu-Suid-Wallis
Newcastle is die tweede grootste nedersetting in die Australiese deelstaat van Nieu-Suid-Wallis. Newcastle het sowat 288 duisend inwoners en is in 1804 gestig
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos