Searsia
Die genus Searsia omvat die verskillende soorte kareebome en taaibosse. Die spesies stem baie ooreen, veral wat die blomvorm en vrugte betref, en kan struike of bome wees. Die klassifikasie word hoofsaaklik op grond van die vorm van die verskillende spesies se blare gedoen omdat die plante andersins so baie na mekaar lyk. Spesies van die Searsia-genus se blare is gewoonlik driebladig, maar dit kan ook vyf- of sewebladig wees.
- Vlermuis
- 'n Vlermuis is 'n soogdier wat kan vlieg. Hulle behoort tot die orde Chiroptera. Vlermuise is almal skemer- of nagdiere. Omdat sommige spesies nie goed in die donker kan sien nie, het hulle 'n soort natuurlike sonar ontwikkel (eggolokalisering) waarmee
- Vygies
- Vygies is vetplante van die familie Aizoaceae, wat, veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom. Die ou naam vir hierdie familie is Mesembryanthemaceae en in Engels word hul dikwels Mesembs genoem. Die meeste vygies word in die Wes- en Noord
- Brachiopoda
- Brachiopoda word dikwels met weekdiere verwar omdat hulle uiterliik effens soos tweeskulpige weekdiere lyk. Die inwendige bou verskil egter beslis, sodat die sowat 260 verteenwoordigers van die groep in 'n eie filum geklassifiseer word. Tans speel
- Oester
- 'n Oester is 'n eetbare weekdier van die familie Ostreidae. Die een skulp is hol en die ander plat. Oesters is gesogte eetgoed wêreldwyd. Daar kom twee spesies aan die Suid-Afrikaanse kus voor: Die Natalse rotsoester en die Kaapse oester. Die oester wat
- Eendagsvlieë
- Eendagsvlieë is insekte wat die grootste deel van hul lewe as larwes in die water deurbring en 'n unieke gedaantewisseling ondergaan voordat hulle as volwasse insekte binne een of enkele dae swerm, paar, eiers lê en doodgaan. Die volwasse dier vreet
- Seeanemoon
- Seeanemone is ongewerwelde seediertjies wat tot die orde Actiniaria behoort. Die meeste seeanemone leef in tropiese koraalriwwe, terwyl sommiges aangepas het om in kouer water te leef en selfs by die pole kan oorleef. Die anemone se lyf, of poliep, is
- Rooihartbees
- Die rooihartbees is 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom
- Mieliegifbol
- Die mieliegifbol is 'n bekende lid en geofiet van die familie Amaryllidaceae, een van die Lelieagtiges. Die naam is afgelei van die feit dat die bol skynbaar giftig is en dat die plant die voorkoms van ʼn mielieplant het wanneer dit nie blom nie. 'n
- Melianthus
- Melianthus is 'n genus van plante inheems aan hoogliggende grasveld in Suid-Afrika
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos