Sasolburg

Sasolburg is 'n groot dorp in die Noord-Vrystaat en ook deel van die Vaaldriehoek. Die dorp is slegs 5 km suid van die Vaalrivier. Omringende dorpe sluit ook in: Oranjeville, Deneysville, Heilbron, Parys en Vredefort.
Greylingstad
Greylingstad is 'n dorpie wes van Standerton, in Mpumalanga, Suid-Afrika. Greylingstad is 20 km oos van Balfour
Van Stadensrus
Van Stadensrus is 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat, naby Lesotho. Die dorp is 29 km suid van Wepener, en 39 km noord van Zastron. Die Egmontdam is hier naby geleë
Port Shepstone
Port Shepstone is 'n hoofdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die suide van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 120 km suid van Durban. Die N2 nasionale pad wat vanaf Kaapstad kuslangs loop, gaan deur die dorp. Dit is ook die begin/eindpunt van
Klipplaat
Klipplaat is 'n nedersetting in die westelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê 35 km wes van Jansenville. Die dorpie is bekend as 'n spoorwegaansluiting; die lyn van die noorde sluit by die Kaapstad-na-Port Elizabethlyn aan. Die naam is afgelei van
Komatipoort
Komatipoort is 'n dorp in die verre ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, op die grens met Mosambiek. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 4 683 gehad. Komatipoort is hoofsaaklik 'n spoorwegdorp en doeanesentrum, maar beskik ook oor 'n klein lughawe. Die
Port Edward
Port Edward is 'n kusdorp in suidelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die Mtamvunarivier, die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is 4 km suid van Port Edward
Dealesville
Dealesville is 'n dorp tussen Bloemfontein en Boshof in die Vrystaat, in Suid-Afrika
Kookhuis
Kookhuis is ’n klein dorp in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Die N10 nasionale pad loop deur Kookhuis en die naaste groot dorp is Somerset-Oos. Dit is ’n belangrike spoorwegaansluiting; die hooftrajek tussen Johannesburg en Gqeberha loop deur
Tzaneen
Tzaneen is 'n dorp geleë in die Mopani-distrik van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die omliggende gebied leen homself tot die kweek van gewasse soos piesangs, sitrus, mango's, lietsjies en avokado's; alles te danke aan die hoë reënval en subtropiese
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos