SI-stelsel

Die internasionale eenheidstelsel is die mees gebruikte stelsel van eenhede in die wêreld. Dit word in alledaagse handel gebruik in byna elke land buiten die Verenigde State, Liberië en Mianmar en word ook wêreldwyd gebruik vir wetenskaplike en ingenieurswerk. In 1960, is SI gekies as die beste sub-stel van die bestaande meter-kilogram-sekonde (MKS) stelsel van eenhede eerder as die ouer sentimeter-gram-sekonde (CGS) eenheidstelsel. Verskeie nuwe eenhede is later bygevoeg. Daar word soms na die SI-stelsel verwys as die metrieke stelsel. Die internasionale eenheidstelsel verwys na 'n spesifieke groep mates wat afgelei en uitgebrei is vanuit die metrieke stelsel; alle metrieke eenhede word egter nie as SI-eenhede aanvaar nie.
Termodinamika
Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu. Die
Meter
Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
Kontrolesom
'n Kontrolesom is 'n vorm van oortolligheidstoets, 'n eenvoudige manier om die integriteit van data te verseker deur foutsporing te doen op data wat versend is (telekommunikasie) of op data wat gestoor is (Rekenaarberging). Dit word gedoen deur die
Atoommassa
Die atoommassa, met verwysing na sekere isotope van 'n chemiese element, is die massa van een atoom van die isotoop uitgedruk in verenigde atoommassaeenhede (ame). Die ame is staan ook as 'n dalton bekend. Die atoommassa is so gedefinieër dat die
Massa
Massa is 'n eienskap van fisiese voorwerpe wat rofweg gesproke 'n maatstaf is van die hoeveelheid materie wat hulle bevat. Dit is 'n sentrale begrip van klassieke meganika en verwante vakke
Slag van Verdun
Die Slag van Verdun was een van die deurslaggewende veldslae tydens die Eerste Wêreldoorlog op die westerse front, tussen die Duitse en Franse leërs tussen 21 Februarie tot 18 Desember 1916 rondom die stad Verdun in die noordooste van Frankryk
Royal National Park
Die Royal National Park is 'n natuurreservaat in Nieu-Suid-Wallis, Australië, 29 km besuide van Sydney
Lutesium
Lutesium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Lu en atoomgetal 71. Lutesium is genoem ná die Latynse naam van Parys (Lutetia), waar dit ontdek is. Lutesium is in 1907 byna gelyktydig, maar onafhanklik deur Georges Urbain, Carl
Veldslag van Marathon
Die slag van Marathon het plaasgevind in 490 v.C. Dit was die hoogtepunt van Koning Darius I van Persië se eerste volskaalse poging om die oorblywende dele van Griekeland by die Persiese ryk in te lyf. Dit wat vandag bekend is oor die veldslag is
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos