Ruimtetyd
Ruimtetyd is ’n begrip in die teoretiese natuurkunde wat die vier dimensies van ons heelal geïntegreerd in een model beskryf:3 dimensies in ruimte
1 dimensie in tyd (duur)
- Beleg van Yorktown
- Die Beleg van Yorktown was ’n gekombineerde beleg van Yorktown, Virginië in die VSA, tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog. Dit het geduur van 28 September 1781 tot die uiteindelike oorgawe van die Britte op 19 Oktober van dié jaar. Die Britse
- Ligsnelheid
- Die ligsnelheid, of spoed van lig, is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium beweeg, byvoorbeeld glas of optiese vesel, verlaag die ligsnelheid en die verskynsel veroorsaak
- Comte de Rochambeau
- Maarskalk Jean-Baptiste Donatien de Vimeur, Comte de Rochambeau was 'n Franse edelman en generaal wat 'n sleutelrol gespeel het in die beleg van Yorktown tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog, en sodoende bygedra tot die onafhanklikheid van die 13
- Somer
- Somer is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Somer volg na die lente en kom voor herfs. Dit is die warmste tyd van die jaar. Gedurende die somermaande is die dae langer en die nagte korter
- Aethelwulf van Wessex
- Ethelwulf of Edelwolf was koning van Wessex (839-856) en van Kent (825-856), Essex en Sussex
- Senosark
- Die senosark in koraalriwwe is die lewende weefsel wat die skelette van die verskillende korale met mekaar verbind. Dit skei ’n stof af waarin die poliepe geanker is
- MedlinePlus
- MedlinePlus is ’n aanlyn inligtingsdiens wat aangebied word deur die United States National Library of Medicine. Dit verskaf gesondheidsinligting in Engels en Spaans. Die webtuiste vat inligting saam van die National Library of Medicine (NLM), die
- Phibsoo-natuurlewereservaat
- Die Phibsoo-natuurlewereservaat is die tweede kleinste beskermde gebied in Bhoetan. Dit beslaan 268,93 km2 in die distrikte Dagana en Sarpang aan die grens met Wes-Bengale. Sy hoogte wissel tussen 200 en 1 600 m. Dit is deur ’n "biologiese korridor
- Witsterthert
- Die witsterthert is ’n mediumgroot hert wat inheems is aan die VSA, Kanada, Mexiko, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika tot so ver suid as Peru en Bolivië. Dit is ook ingevoer na Nieu-Seeland, Kuba, Jamaika, Hispaniola, Puerto Rico, Bermuda, Bahamas en
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos