Romaanse tale
Die term Romaanse taal verwys na die groot en wydverspreide familie van tale, wat hulle oorsprong in die Latynse taal het. Latyn self word by die Italiese tale gereken. Daar is tans meer as 600 miljoen sprekers van Romaanse tale wêreldwyd, hoofsaaklik in Noord- en Suid-Amerika, Europa en Afrika.
- Albrecht I van Brandenburg
- Albrecht I van Brandenburg, ook bekend onder sy bynaam Albrecht die Beer of as Albrecht von Ballenstedt, het as heerser van die Askaniër-dinastie in 1157 die Mark Brandenburg gestig en as sy eerste markgraaf geregeer
- Karl Friedrich Schinkel
- Karl Friedrich Schinkel was 'n Pruisiese argitek, stadsbeplanner, skilder, grafiese kunstenaar en dekorontwerper wat 'n vormende invloed op die Klassisistiese kuns in Pruise gehad het
- Clive Sinclair
- Sir Clive Marles Sinclair was 'n Engelse entrepreneur en uitvinder wat veral in die laat 1970's en vroeë 1980's met sy ontwikkelings op die gebied van verbruikerselektronika bekendheid verwerf het, waaronder die eerste sakrekenaar, die Verenigde
- Mindaugas
- Mindaugas was die eerste bekende grootvors van Litaue asook die enigste koning van dié land
- Paul Gerhardt
- Paul Gerhardt was 'n Evangelies-Lutherse teoloog. Hy het bekendheid verwerf as die beduidendste skrywer van Duitse kerkliedere naas Martin Luther
- Stephen Booth
- Stephen Booth is 'n Engelse skrywer van misdaadromans. Hy het veral bekendheid verwerf met sy Cooper and Fry-romanreeks wat in Derbyshire afspeel
- Chasare
- Die Chasare was 'n oorspronklik nomadiese en later halfnomadiese Turkvolk in Sentraal-Asië
- Piaste
- Die Piaste was 'n Poolse dinastie wat tussen die 9de en 17de eeu met talle hertoë en konings 'n belangrike rol in die geskiedenis van die land gespeel het. Die Piaste het hulle oorsprong in die Polane, 'n vroeë Poolse stam, terwyl die naam Piaste na hul
- Józef Piłsudski
- Józef Klemens Piłsudski ['juzεf piw'sutski] was 'n Poolse militaris en politikus wat teen Russiese heerskappy geveg het. Hy was later maarskalk in die Tweede Poolse Republiek wat hy tydelik as diktator geregeer het
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie