Rolprent
'n Rolprent of film is 'n verhaal wat uitgebeeld word deur 'n reeks vinnig opeenvolgende, stilstaande beelde. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer word, laat dit lyk of dit 'n vloeiende, aaneenlopende beweging vorm, gedeeltelik vanweë die nawerking van elke beeld op die netvlies van die kyker se oog.
- Papegaaie
- Papegaaie (Psittaciformes) is 'n orde van voëls wat uit 3 families en 372 spesies bestaan. Aanvanklik kom die spesies slegs in die trope en suid daarvan in die suidelike halfrond voor. Ag gevolg van ontsnapping uit gevangenskap of doelbewuste vestiging
- Wildebees
- 'n Wildebees (Connochaetes) is 'n genus van ewehoewige soogdiere wat aan die familie van horingdraers (Bovidae) behoort. Die genus bestaan uit twee spesies:Blouwildebees, 'n groot wildsbok wat in die noordelike deel van Transvaal en ooswaarts tot teen die
- Koekoekvoëls
- Koekoekvoëls (Cuculiformes) is 'n monotipiese orde van voëls. Tradisioneel bevat hierdie orde, naas die regte koekoeke (Cuculidae), ook twee families, naamlik: Opisthocomidae en Musophagidae. Volgens die IOC World Bird List bevat die orde slegs één
- Pluimbal
- Pluimbal is 'n sport waartydens opponente rakette gebruik om 'n pluimpie oor die net na mekaar te slaan. Pluimbal word in 'n saal gespeel sodat wind en weer nie die spel beïnvloed nie
- Langtone
- Die langtone (Jacanidae) is 'n familie van tropiese watervoëls wat aan die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes) behoort. Die familie omvat 8 spesies
- Pelikaan
- 'n Pelikaan is 'n groot watervoël met 'n lang snawel, 'n groot keelsak en gewebde pote. Daar is agt lewende spesies wat aan die biologiese familie Pelecanidae en genus Pelecanus behoort. Hulle het 'n onreëlmatige globale verspreiding, maar is afwesig
- Pad
- 'n Pad is 'n smal strook land wat twee of meer plekke met mekaar verbind. Paaie word gewoonlik skoongemaak sodat dit maklik is om daaroor te beweeg. So sal die grond gelykgemaak word en bome, bosse en klippe verwyder word. Die oppervlak kan uit grond of
- Kangaroe
- Kangaroes (Macropodidae) is 'n familie van buideldiere wat in Australië en Nieu-Guinee voorkom. Daarnaas is hulle ook na Hawaii, Engeland en Nieu-Seeland ingevoer
- Vlieg (dier)
- Vlieë (Brachycera) is 'n suborde van die tweevlerkiges (Diptera). Die suborde omvat sowat 120 families. Die vernaamste kenmerk van hierdie spesies is dat hulle gereduseerde antennes het. Baie van die spesies is roofdiere of aasvreters, maar daar is ook
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in