Robert Biggar

Robert Biggar was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op 12 September 1813 gebore. Hy lei 'n mag van 20 Britse handelaars, 20 Hottentotte en 1 500 bantoevlugtelinge van Zoeloeland teen die Zoeloes. Die eerste ekspedisie was suksesvol en 'n paar honderd beeste word teruggevat, maar op 'n latere ekspedisie word hy in 'n hinderlaag gelok en gedood op 17 April 1838.
George Biggar
George Biggar was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op een van die skepe, HMS Weymouth, gebore wat die 1820-Setlaars na Suid-Afrika gebring het. George is op 17 Februarie vermoor net na die moord op Piet Retief
George Reynolds McGubbin
Kaptein George Reynolds McGubbin (1898–1944) was 'n Suid-Afrikaanse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Hy is op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 by die Britse Vliegkorps aan skiet die
William Wilberforce Bird
William Wilberforce Bird was 'n vroeë Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is gebore in Engeland in 1758 en arriveer in Kaapstad na die tweede Britse besetting. Hy sluit aan by die Departement Doeane waarvan hy die hoof word. Sy boek State of the Cape of Good
William Westbrooke Burton
Sir William Westbrooke Burton was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is in 1794 in Daventry, Northhamptonshire gebore. Hy kom in die Kaapkolonie aan en word in 1827 aangestel as regter. van die Kaapse Hooggeregshof. In 1833 verlaat hy die Kaap
Jacobus van Reenen
Jacobus van Reenen was 'n vroeë Kaapse politieke leier. Hy is in 1727 gebore. Van Reenen word 'n boer en in 1778 neem hy namens die Kaapse Patriotte, wat selfregering vir die koloniste geëis het, die leiding om 'n deputasie na Nederland te stuur
William Jardine
Majoor William Jardine was 'n Suid-Afrikaanse boekversamelaar en oudheidkundige. Hy is in 1867 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding aan die South African College en in Engeland. Nadat hy afgetree het as sakeman het hy een van die beste Africana
Emile Beaumont d'Erlanger
Baron Emile Beaumont d'Erlanger was 'n internasionale bankier. Hy is in 1866 in Parys gebore. Sy vader was baron Frederic Emile d'Erlanger wat hy opvolg as hoof van die bankiersfirma Erlangers van Parys en Londen. In 1880 raak hy geïnteresseerd in die
Joachim Machado
Sir Joachim Machado was 'n Portugese ingenieur en Goewerneur-generaal van Mosambiek. Hy tree in 1880 vir die eerste keer op die voorgrond toe hy Pretoria besoek het in verband met die bou van die oorspronklike spoorlyn van Mosambiek na Transvaal onder die
William Henry Bell
Professor William Henry Bell was 'n Suid-Afrikaanse musiekkomponis. Hy is in 1873 in St. Albans, Engeland gebore
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos