Rivier

'n Rivier is 'n natuurlike waterloop, gewoonlik van varswater, wat 'n oseaan, meer, see of ander rivier binnevloei. In sommige gevalle sal 'n rivier eenvoudig binne die grond invloei of heeltemal opdroog alvorens 'n ander watermassa bereik word. 'n Klein rivier kan onder verskillende ander name bekend staan, soos stroom, spruit, riviertjie, lopie of beek; daar bestaan geen omvattende reël oor wat as 'n rivier gedefinieer kan word nie.
Johannes Gutenberg
Johannes Gensfleisch zur Laden zum Gutenberg was 'n Duitse smid, goudsmid, drukker, en uitgewer wat drukwerk aan Europa bekendgestel het. Sy uitvinding van meganiese skuifbare tipe drukpers het die begin van die Druk Rewolusie veroorsaak en word wyd
Arend
Arende of adelaars is groot roofvoëls wat lede is van die voëlfamilie Accipitridae en aan vele genera behoort wat nie noodwendig nabyverwant aan mekaar is nie. Meeste van die meer as 60 spesies kom in Europa en Afrika voor. Buite hierdie areas kom slegs
Menstruasie
'n Meisie se liggaam begin meer vroulike kenmerke tydens puberteit ontwikkel. Dit is ook in hierdie tyd wanneer die menstruasie-siklus begin. Die menstruasie-siklus vind plaas om 'n meisie se liggaam vir moontlike bevrugting en swangerskap voor te berei
Tier
Die tier is 'n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (Felidae) behoort, een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asië, veral in Indië, China en Siberië voor
Skilderkuns
Skilderkuns is die vaardigheid of bekwaamheid om skoonheid te skep en 'n estetiese gevoel te stimuleer deur afbeeldings te maak in verf. Skilderkuns word onderskei van die ander beeldende kunste soos beeldhouwerk deur die twee dimensionele aard van die
Meganika
Meganika is die tak van Fisika wat handel oor ewewig en beweging van voorwerpe onder die invloed van die kragte wat daarop inwerk
Antoniem
'n Antoniem, van die Grieks anti ("teenoorgestelde") en onoma ("naam"), is 'n woordpaar wat teenoorgestelde betekenisse het, soos "dag" en "nag", "warm" en "koud" en "op" en "af
Homoniem
Homonieme is woorde wat dieselfde spelling het en ook dieselfde klink, maar waarvan die betekenisse verskil. Die verskil in betekenis kan net afgelei word as daar na die konteks waarin dit gebruik word, gekyk word
Blacksteer
Blacksteer is 'n braaikosrestaurantkonsessie wat sy oorsprong in Suid-Afrika het. Dit bedien hoofsaaklik braairibbetjies met biefburgers, biefstukke, gaskoeldranke, aartappelskyfies en ander voedsel wat op die spyskaart verskyn
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in