Risiko

Risiko is die kans dat 'n gebeurtenis sal plaasvind vermenigvuldig met die gevolg van daardie gebeurtenis en die kans dat 'n bepaalde scenario waar die vroeër genoemde kans sal plaasvind in voorkom. Die gevolge kan positief of negatief wees. Meestal word die begrip egter in die negatiewe sin gebruik. Die risiko is ook die blootstelling vermenigvuldig met die gevolg en die waarskynlikheid. By die laaste gaan dit vernaamlik oor langdurige prosesse en by die eerste definisie gaan dit meer oor skielike gebeurtenisse.Risiko = Kans x Gevolg x Blootstelling
Massaproduksie
Massaproduksie is die vervaardiging van groot hoeveelhede gestandardiseerde produkte op monteerlyne
Diens
'n Diens, in die ekonomiese sin, is die nie-materiële ekwivalent van goedere. Diensverskaffing is 'n ekonomiese aktiwiteit wat nie lei tot eienaarskap nie. Dit is 'n proses wat die skep van voordele in die hand werk deur veranderinge by 'n kliënt self
Kabelstutbrug
'n Kabelstutbrug of kabelbrug is 'n brug wat bestaan uit een of meer kolomme met kabels daaraan verbind om die dek van die brug te ondersteun
Rekenaargesteunde ontwerp
Rekenaargesteunde ontwerp (RGO) is die gebruik van 'n wye verskeidenheid rekenaargebaseerde hulpmiddelle om ingenieurs, argitekte en ander professionele ontwerpers te steun in hul ontwerpaktiwiteite. Dit is die hoof meetkundige hulpmiddel tydens bestuur
Stroombreker
'n Stroombreker is 'n outomatiese elektriese skakelaar wat ontwerp is om 'n elektriese stroombaan teen skade te beskerm as gevolg van oorbelading of 'n kortsluiting. Anders as 'n smeltdraad (sekeringsdraad) wat slegs een keer kan werk en dan vervang moet
Sagtewarepoort
'n Sagtewarepoort is 'n virtuele dataverbinding wat gebruik kan word deur programme om data direk uit te ruil in plaas daarvan om 'n lêer of ander tydelike stoortoestel te gebruik. Die algemeenste hiervan is die TCP en UDP poorte wat gebruik word om data
Enjinbeheereenheid
'n Enjinbeheereenheid is 'n elektroniese beheereenheid wat verskeie aspekte van 'n binnebrandenjin se werking beheer. Die eenvoudigste eenhede beheer slegs die hoeveelheid brandstof wat by elke silinder van die enjinsiklus ingespuit word. Meer gevorderde
BIND
BIND is die mees algemeen gebruikte Domein-naam stelsel bediener op die internet, veral op Unix-tipe stelsels, waar dit 'n de facto standaard. Die programmatuur word ondersteun deur die Internet Systems Consortium. BIND is oorspronklik geskep deur vier
Ellis Beach
Ellis Beach is 'n plek geleë in die Verre Noorde van Queensland, Australië. Dit is langs die Koraalsee
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in