Rinofoor

'n Rinofoor is 'n puntige toring- tot keëlvormige ekstremiteit wat voorkom by die orde van seeslakke en wat dien as reuk- en smaakorgaan. Rinofore kom meestal in pare van twee voor en is gesitueer op die kop van die slak. Hulle is opvallend gekleur en meestal in dieselfde kleur as die gewei-agtige huidplooie agterop die slak, die kieue.
Lys van vioolconcerto's van Wolfgang Amadeus Mozart
Hierdie is 'n lys van die vioolconcerto's deur Wolfgang Amadeus Mozart. Mozart skryf sy eerste vioolconcerto op die ouderdom van ongeveer 17 in omstreeks 1773. Hierdie concerto is vantevore vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het, toe Mozart 19 jaar
Lindiwe Hendricks
Lindiwe Hendricks is 'n Suid-Afrikaanse politikus
Tredouxiet
Tredouxiet (chemiese formule NiSb2O6) is 'n mineraal ryk aan nikkel wat in die Bon Accord ultramafiese liggaam in Suid-Afrika ontdek is. Die mineraal vorm korrels met groottes wat wissel van 10 tot 500 μm en wat gewoonlik saam met trevoriet in 'n
Agelas
Agelas is 'n genus van seesponse in die klas Demospongiae
Karakter (rekenaars)
In rekenaar- en masjiengebaseerde telekommunikasieterminologie is 'n karakter 'n eenheid van inligting wat rofweg ooreenstem met 'n grafeem, 'n grafeemagtige eenheid, of 'n simbool, soos in 'n alfabet of sillabarium in die geskrewe vorm van 'n natuurlike
Wessels
Wessels is 'n van en kan na die volgende mense verwys:Adrian Cornelius Wessels, Suid-Afrikaanse skrywer Albert Wessels was 'n Suid-Afrikaanse nyweraar Barend Wessels (1872-1929), Suid-Afrikaanse religieuse leier Cecilia Wessels (1895-1970), Suid
R319 (Suid-Afrika)
Die R319 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit verbind L'Agulhas en Struisbaai in die suide met die N2 naby Swellendam via Bredasdorp
Max Bruch
Max Christian Friedrich Bruch was 'n Duitse komponis van die romantiektydperk
Fokeng
Die Fokeng is 'n ou etniese stam van Suider-Afrika wat oorspronklik oos van die Maricorivier gewoon het in wat later die Zuid-Afrikaansche Republiek sou word. Tydens die bewind van Diale het die Fokeng hulle teen onderdrukking deur die Hurutshe verset
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos