Rekenaarwetenskap

Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware (apparatuur) en sagteware (programmatuur). In die praktyk omvat dit 'n wye aantal velde – van die abstrakte studie van algoritmes, en formele grammatikas tot meer konkrete onderwerpe soos programmeertale, bedryfstelsels, rekenaarnetwerke, databasisse en beheerstelsels. As 'n wetenskaplike dissipline, sluit dit aan by wiskunde, fisika en elektronika, maar verskil heelwat en is 'n dissipline in eie reg.
Harmonie
Harmonie is die kuns van die gebruik van akkoorde in musiek. Daar word soms daarna verwys as die "vertikale" element van musiek, met melodie die "horisontale" element. Harmonie is soms die resultaat van verskeie gelyktydige melodiese lyne of motiewe, wat
Rekenaarhardeware
Rekenaarhardeware behels die tasbare komponente waaruit 'n rekenaar bestaan. Die onderskeid tussen hardeware en sagteware is soms onduidelik, byvoorbeeld in die geval van fermware
Rooms-Katolieke Kerk
Die Rooms-Katolieke Kerk is die eerste en grootste Christelike godsdiensdenominasie met meer as 'n miljard lede. Die setel van die kerk is in die Vatikaanstad in Rome
Koekie (rekenaarwetenskap)
In rekenaarkunde is 'n koekie 'n simbool of 'n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike sender op
President
President is 'n titel van 'n leier van een of ander organisasie, soos 'n land of maatskappy. Die term se Latynse oorsprong beteken letterlik "voorsitter", maar die woord dui deesdae gewoonlik op 'n beampte met uitvoerende bevoegdhede
Numeriese analise
Numeriese analise is die deel van wiskunde wat te doen het met die berekening van werklike getalle soos eerder as eksakte simboliese antwoorde soos Dit word veral gebruik wanneer eksakte analise nie moontlik is nie, en sluit onder ander in:Die
Wasige stringpassing
In rekenaarwetenskap is wasige stringpassing of wasige stringsoektog 'n tegniek om karakterstringe te soek wat 'n patroon min-of-meer pas. Die probleem van wasige stringpassing word tipies in twee subprobleme verdeel: die vind van benaderde
Kontrabas
Die kontrabas is die grootste strykinstrument wat in die moderne simfonieorkes gebruik word. Dit is 'n standaardlid van die strykers in die simfonieorkes. Dit word ook gebruik in ander soorte musiek, soos jazz, 1950's-styl blues, rock and roll, rockabilly
Programmeertaal
'n Programmeertaal is 'n sistematiese metode waarmee mense berekenings kan beskryf vir mense of rekenaars. Programmeertale bestaan omdat ander vorme van uitdrukking, soos natuurlike tale, nie baie geskik is om berekening mee te beskryf nie. Berekeninge
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos