Rekenaaringenieurswese
Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese.
Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en
rekenaartale.
Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.syferbane en logika
mikrobeheerders en -verwerkers
algoritmes en programmering
syfer-beheerstelsels of kubernetika
kommunikasiestelsels
rekenaarnetwerke
- Golfleier
- 'n Golfleier is enige hol metaalsilinder wat gebruik word om elektromagnetiese golwe te lei. Die golfleiers wat mees algemeen gebruik word het ronde of reghoekige deursnitareas en word van koper of aluminium vervaardig
- MSNP
- Mobile Status Notification Protocol is die netwerkprotokol wat deur .NET Messenger Service vir MSN Messenger en ander Internet-gesels programmatuur soos Trillian en Windows Messenger gebruik word
- Binêre getallestelsel
- 'n Binêre getallestelsel is enige getallestelsel wat geënkodeer word as 'n reeks binêre syfers. Dié syfers word gewoonlik voorgestel as 1 ('waar') en 0 ('vals'), alhoewel dit suiwer uit konvensie is en daar ander konvensies is wat dié waardes omruil
- Snoepwinkel
- 'n Snoepwinkel of snoepie is 'n winkel waarin daar lekkergoed en koeldrank en soms ander lekkernye of voedselitems verkoop word soos sjokolade, roomys, skyfies, worsbroodjies, pasteie, ens
- Modeontwerp
- Modeontwerp is 'n toegepaste kuns wat konsentreer op die ontwerp van klere en bykomstighede, wat gewoonlik onder die sosiale en kulturele invloed van 'n spesifieke tyd geskep word
- Lys van oogsiektes
- Lys van algemene oogsiektes:Konjunktivites
Katarakte
Gloukoom
Hordeolum
Korneale Ulkus
Optiese Atrofie
Retinale Loslating
- Adriaan Vlok
- Adriaan Vlok was die Minister van Wet en Orde in Suid-Afrika vanaf 1986 tot 1991 gedurende die finale jare van apartheid. Gedurende 'n tydperk van intense en toenemende opposisie en politieke onrus het die Suid-Afrikaanse Regering, deur die
- Wit
- Wit is 'n kleur wat 'n hoë helderheid maar geen skakering het nie. Die indruk van wit lig kan geskep word deur toepaslike sterktes van die primêre kleurspektrum te meng : rooi, groen en blou. Daar moet daarop gelet word dat die lig wat deur hierdie
- Uitvoerende kunste
- Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.Drama
Mimiek
Toneelspel
Rolprent
Sang
Opera
Operette
Musiekblyspel
Dans
Ballet
Moderne
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie