Rekenaaringenieur

Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die elektroniese ingenieurswese.
Alfred Ntombela
Alfred Ntombela is 'n Suid-Afrikaanse akteur, wat bekendheid verwerf het in rolprente saam met Leon Schuster. Sy kenmerkende kort lengte het hom al verskeie kere die bynaam "Shorty" in rolprente besorg. Sy moedertaal is Zoeloe maar hy praat vlot Afrikaans
Vryheid
Vryheid is 'n toestand waarin 'n persoon nie in gevangenisskap verkeer, as slaaf werk, of op enige ander wyse verhinder word nie
Bosbok
Die bosbok is 'n klein wildsbok wat in Afrika suid van die Sahara aangetref word
Inheemse gelowe en animisme
Baie Suid-Afrikaanse swartmense glo steeds aan voorvaderlike geeste, ofskoon hul geloof sterk vermeng geraak het met Christelike en ander gelowe. Hoewel hulle dus aan 'n Oppergod glo, word steeds gedink dat gestorwenes 'n invloed op hul lewens kan
Voedsel
Voedsel, ook bekend as kos, is enigiets wat grotendeels uit organiese stowwe soos koolhidrate, vette, proteïene en ook water bestaan, en wat deur lewende wesens opgeneem kan word vir die voedingswaarde daarvan, sowel as vir die plesier daarvan. Dit kan
Mbaqanga
Mbaqanga is 'n styl van Suid-Afrikaanse musiek met plattelandse Zoeloewortels wat steeds vandag musikante wêreldwyd beïnvloed
Digitale objek-identifiseerder
'n Digitale objek-identifiseerder is 'n nommer wat gebruik word om 'n dokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys. As voorbeeld kan 'n unieke nommer aan 'n wetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer
Karate Kallie
Karate Kallie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 18 September 2009 in teaters begin draai het. Die regisseur en draaiboekskrywer is Wimpie van der Merwe. Die rolprent is gebaseer op 'n kortfilm met die selfde naam wat tydens die InniBos-filmfees gewen het
.bo
.bo is die agtervoegsel van Boliviaanse domeinname, wat deur BolNet geadministreer word
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in