Qunu

Qunu is 'n klein plattelandse dorpie in die voormalige Transkei. Die dorpie is 32 km (20 myl) suidwes van Mthatha (Umtata) op die pad tussen Butterworth en Mthatha in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë.
Arabiese Wikipedia
Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer 1 208 200 artikels, en is die 17de grootste Wikipedia
Noem my Skollie
Noem my Skollie is 'n Afrikaanse rolprent wat op 2 September 2016 vrygestel is. Die film speel in die Pollsmoor-gevangenis op die Kaapse Vlakte af. Dit vertel die verhaal van die draaiboekskrywer, John W. Fredericks. Dit is Daryne Joshua se eerste film as
URI
'n URI is 'n kompakte string karakters wat 'n netwerkbron identifiseer of daarna verwys. Die hoof doel van die verwysing is om bronne op 'n netwerk, tipies oor die Wêreldwye Web, te kan opsoek
Olimpiese vlag
Die Olimpiese vlag word amptelik deur die Internasionale Olimpiese Komitee in 1914 ingevoer; die eerste Olimpiese Spele waar die vlag gehys is, was die van 1920 in Antwerpen, België. Die vlag is ontwerp deur Pierre de Coubertin en is 'n wit vlag met vyf
Anschluss
Anschluss is die internasionaal gangbare, geskiedkundige term vir die Duitse anneksasie van Oostenryk in 'n "Groot-Duitsland" op 13 Maart 1938. Die anneksasie het algemene steun van die Oostenrykse bevolking geniet en is deur die Oostenrykse Naziparty
Baskitaar
Die baskitaar of bas is 'n snaarinstrument wat in meeste moderne musiekvorme gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente in blues-, country-, flamenco-, popmusiek- en rockmusiek. Die stemming is E-A-D-G; soortgelyk aan die laagste vier snare van 'n
Koelhouer
'n Koelboks of koelhouer word algemeen gebruik om kos, medisyne en ander voorraad koel en vars te hou. Dit kan van verskeie materiale gemaak word, waaronder plastiek, lap en metaal. Vir termiese isolasie is dit gewoonlik dubbelwandig met isolasiemateriaal
Oorstroming
Oorstromings kom voor wanneer water hoër as die normale vlak styg en oorvloei op grond wat nie gewoonlik onder water is nie. Die water kan afkomstig wees van strome en riviere of, langs kuslyne, van die see. Daar is baie verskillende redes waarom riviere
André Stander
André Stander was 'n Suid-Afrikaanse polisieoffisier en 'n bankrower. Hy het as 'n kaptein by die polisiestasie in Kempton Park gewerk. In die 1970's begin hy om banke te beroof. Hy was in die media bekend as die leier van die Stander-bende en was berug
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos