Pule Mabe

Pule Mabe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Mariano Rajoy
Mariano Rajoy Brey is 'n Spaanse politikus wat op 21 Desember 2011 president van Spanje geword het. Op 1 Junie 2018 het hy afgetree nadat 'n mosie van wantroue teen hom aangeneem is
Glassponse
Glassponse (Hexactinellida) is 'n klas van sponsdiere (porifera), wat gekenmerk word deur 'n skelet bestaande uit vier- en/of sespuntige spikula van kiesel. 'n Bekende verteenwoordiger van hierdie klas is die venusmandjie
Steven Mnuchin
Steven Terner Mnuchin is 'n Amerikaanse voormalige beleggingsbankier wat as die 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State in die kabinet van Donald Trump gedien het. Mnuchin was voorheen 'n rolprentvervaardiger en verskansingsfondsbestuurder
Ogan Komering Ulu Selatan
Ogan Komering Ulu Selatan is 'n regentskap in die provinsie Suid-Sumatra. Die regentskap omvat 5 493,3 km² en tel 409 753 inwoners in 2012
Pedro Sánchez
Pedro Sánchez Pérez-Castejón is 'n Spaanse politikus en die regeringspresident van Spanje sedert 1 Junie 2018
Vioolconcerto nr. 1 (Mozart)
Wolfgang Amadeus Mozart se Vioolconcerto nr. 1 in B-mol majeur, K. 207, was eers vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het, tesame met die ander vier totaal egte vioolconcerto's. Handskrifanalise en die manuskrippapier waarop die concerto geskryf is
Vioolconcerto nr. 2 (Mozart)
Vioolconcerto nr. 2 in D majeur K. 211 is deur Wolfgang Amadeus Mozart in 1775 gekomponeer, toe hy negentien jaar oud was. Die concerto het die gewone vinnig-stadig-vinnig-struktuur. Die bewegings van die werk het die Italiaanse tempo-opskrifte:Allegro
Klavierconcerto nr. 12 (Mozart)
Klavierconcerto nr. 12 in A-majeur, K. 414 (385p), is in die herfs van 1782 in Wene gekomponeer. Dit is vir soloklavier, twee hobo's, twee fagotte (opsioneel), twee Franse horings, en strykinstrumente geskryf. Net soos die ander twee Weense
Klavierconcerto nr. 7 (Mozart)
Die Konsert vir drie klaviere en orkes in F-majeur, nr. 7, K. 242 is een van drie klavierkonserte wat Wolfgang Amadeus Mozart in 1776 op die ouderdom van 20 gekomponeer het. Die oorspronklike weergawe, wat in Februarie 1776 voltooi is, is vir drie
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan