Psigiatrie

Psigiatrie is dié vertakking van geneeskunde wat bemoeid is met die wetenskap en praktyk van die behandeling van kognitiewe, emosionele, of gedragsversteurings. 'n Psigiater is gemagtig om met die bepaalde mediese opleiding medisyne aan die pasiënt voor te skryf. Daarteenoor is 'n sielkundige iemand wat in die vakgebied sielkunde bekwaam is. 'n Kliniese sielkundige is gespesialiseerd in psigoterapie, en kan nie medisyne voorskryf nie.
Orgasme
Orgasme is die toppunt van seksuele opwinding. Dit word gekarakteriseer deur sterk plesiergevoelens, en deur 'n reeks onwillekeurige sametrekkings van die geslagsdeelspiere. Dit word meestal vergesel deur 'n merkbare fisiologiese reaksie, byvoorbeeld soos
Die aartappeleters
Die aartappeleters is ’n skildery deur die Nederlandse skilder Vincent van Gogh. Hy het dit in April 1885 geskilder tydens sy verblyf in Nuenen, Nederland. Dit is ’n olieverfskildery op doek
Vrou
'n Vrou is 'n volwasse vroulike mens, in teenstelling met 'n volwasse man. Die uitdrukking vrou word gebruik wanneer na biologiese geslagsverskille, kulturele rolverskille, of albei, verwys word
Oopbroninhoud
Opebroninhoud is enige skeppende werk, insluitende artikels, prente, luister- en kykmateriaal, wat gepubliseer word in ’n formaat wat eksplisiet toelaat dat die materiaal gepubliseer en herversprei mag word. Die inhoud kan in die publieke domein val of
Man
'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teenstelling met 'n volwasse vrou. Die uitdrukking man word gebruik om die biologiese geslagsverskille, die kulturele geslagsrolverskille, of albei aan te dui
Lys van die duurste skilderye
Hier volg 'n lys van die duurste skilderye wat nog ooit verkoop is. Skilderye wat baie waardevol is, word, as dit wel verkoop word, gewoonlik deur middel van 'n vendusie verkoop
Lys van psigiatriese geneesmiddel-ingrepe
Die volgende is 'n lys van moontlike psigiatriese geneesmiddel-ingrepe. Die generiese name van betrokke geneesmiddels word gebruik, in plaas van handelsname, om dit wêreldwyd toepaslik te maak
8 Desember
8 Desember is die 342ste dag van die jaar soos uitgereken met die Gregoriaanse kalender. Daar bly nog 23 dae in hierdie jaar oor
11 Desember
11 Desember is die 345ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender,. Daar volg nog 20 dae in die res van die jaar
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos