Protongeïnduseerde X-straalemissie

Protongeïnduseerde X-straalemissie (PIXE) is 'n tegniek wat bepaling van die element-samestelling van 'n verskeidenheid van monsters moontlik maak, soos metale, minerale, stof of selfs gasse. Dit is 'gevoelige tegniek vir elemente soos fosfor, swawel, nikkel, koper, sink, yster en ander elemente wat 'n belangrike rol in die menslike liggaam speel.
Polipropileen
Polipropileen (PP) is 'n polimeer van propeen C3H6
Fotolise
Fotolise is 'n chemiese proses waarin ligenergie gebruik word om molekule te ontbind. Dikwels is fotolise die eerste stap in 'n fotochemiese reaksie
Candi Plaosan
Die Candi Plaosan is in die middel van die 9de eeu deur koning Rakai Pikatan van Sanjaya en sy vrou Pramodhawarddhani gebou. Sy was die dogter van die Sailendra koning Samaratungga wie die Borobudur gebou het. Plaosan lyk die vereniging van die Sanjayas
Sukkulensie-indeks
Die sukkulensie-indeks is 'n rowwe maat vir die sukkulensie van 'n vetplant
Argon-37
Argon-37 is 'n radioaktiewe isotoop van argon, 'n edelgas
Achondriet
Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het. Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam
Osmiridium
Osmiridium is 'n seldsame PGE-mineraal. Dit is volgens Hey se definisie (1963) 'n legering van osmium en iridium met Os<32% en het die kubiese struktuur wat suiwer iridium besit. Indien Os>32% word die struktuur heksagonaal soos osmium self en word dit
Nearktiese gebied
Die Nearktiese gebied is een van die agt ekosones waarin die WWF die aarde se landoppervlak opdeel. Hierdie ekosone strek oor Groenland, Kanada, die Verenigde State en dele van die noorde van Meksiko
Taranakiet
Taranakiet is 'n sekundêre mineraal wat gevorm word deur reaksies van fosfaatoplossing wat uit ghwano ontstaan met klei of aluminiumhoudende gesteentes in vogtige grotte of langs die kus. Dit is vernoem na die Taranaki-skiereiland van Nieu-Seeland waar
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan