Pretoria

Pretoria is die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika en is geleë in die provinsie Gauteng, ongeveer 50 km noord van Johannesburg. Die stadsgebied word deurkruis deur die Magaliesbergreeks.
Letland
Letland, amptelik die Republiek Letland, is 'n republiek in Noordoos-Europa, een van die Baltiese lande aan die Oossee. Die land word verder begrens deur Estland in die noorde, Litaue en Belarus in die suide en Rusland in die ooste. Nes Estland en Litaue
Estland
Estland, amptelik die Republiek Estland, is 'n land in Noord-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Dit is die mees noordelike en die kleinste van
Oostenryk
Oostenryk, amptelik die Republiek Oostenryk, is 'n federale republiek in Sentraal-Europa wat uit nege deelstate bestaan. Die land grens in die weste aan Switserland en Liechtenstein, in die noorde aan Duitsland en Tsjeggië, in die ooste aan Slowakye en
Seoel
Seoel is die hoofstad en grootste stad van Suid-Korea, geleë in die uiterste noordweste van die land en net 56 km suid van die grens met die kommunistiese Noord-Korea. Seoel is, met 'n bevolking van byna 10 miljoen, een van die grootste stede ter
Verenigde Koninkryk
Die Verenigde Koninkryk of Brittanje, amptelik die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland, is die grootste eilandstaat in Europa en bestaan uit die vier lande Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland. Dit is noordwes van die Europese
Finland
Finland, amptelik die Republiek Finland, is 'n land in Noord-Europa wat in die ooste aan die Russiese Federasie, in die noordweste aan Swede en in die noorde aan Noorweë grens. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die
Argentinië
Argentinië, amptelik die Argentynse Republiek, is 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika, tussen die Andesgebergte in die weste en die suidelike Atlantiese Oseaan in die ooste. Die naam "Argentinië" is afgelei van die Latynse woord
Switserland
Switserland, amptelik die Switserse Konfederasie, is 'n klein landingeslote, federale staat in Sentraal-Europa, met Duitsland, Frankryk, Italië, Oostenryk en Liechtenstein as aangrensende lande. Die laasgenoemde vorm sedert 1923 'n monetêre en doeane
Réunion
Réunion is 'n eiland en oorsese département van Frankryk, geleë in die Indiese Oseaan omtrent 700 kilometer oos van Madagaskar en 200 kilometer suidwes van Mauritius, met 'n oppervlak van 2 511 vierkante kilometer en 'n bevolking van 840 000
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos