Pous Gregorius XIII

Gregorius XIII was die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1572 tot 1585. Hy is veral bekend vir die invoering van die Gregoriaanse kalender. Gregorius was ook betrokke by die onderdrukking van die Protestantisme in Europa, veral by die pogings om Elizabeth I van Engeland af te set en by die massamoord op die Hugenote in Frankryk tydens die Bartolomeusnag.
Pous Martinus V
Martinus V was die 206de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1417 tot 1431. Hy is tot pous verkies na die dood van sy voorganger Pous Gregorius XII hoewel die al op 4 Julie 1415 afgetree het. Hy was die eerste erkende pous na die Westerse Skisma
Pous Urbanus VI
Urbanus VI was die 202de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1378 tot 1389. Hy was die laaste pous wat nie 'n kardinaal was toe hy verkies is nie. Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde
Pous Gregorius XI
Vir die verkose Pous Gregorius XI sien Vicedomino de Vicedominis
Pous Gregorius XII
Gregorius XII was die 205de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1406 tot 1415 en een van die min pouse wat vrywillig afgetree het. Sy aftrede het 'n einde gemaak aan die Westerse Skisma
Pous Clemens III
Clemens III was die 174ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1187 tot 1191. Die pous word soms verwar met Teenpous Clemens III
Pous Marcellus II
Marcellus II was die 222ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1555 tot 1555. Hoewel hy slegs 22 dae regeer het word hy onthou weens die "Missa Papae Marcelli" gekomponeer deur Giovanni Pierluigi da Palestrina. Hy is die laaste pous wat nie sy naam
Pous Pius III
Pius III was die 215de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van September 1503 tot Oktober 1503
Pous Leo X
Leo X was die 217de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1513 tot 1521. Hy was die laaste persoon wat nie 'n priester was nie toe hy verkies is. Hy is veral bekend weens die verkoop van aflate om die rekonstruksie van die Sint Pieterskerk te betaal en sy
Pous Gregorius VIII
Gregorius VIII was die 173ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in 1187. Die pous word soms verwar met Teenpous Gregorius VIII
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos