Potsdam, Oos-Kaap

Potsdam is 'n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City. Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King William's Town en naby die N2-snelweg geleë is, is na die Duitse garnisoenstad Potsdam genoem.
Oos-Anglië
Oos-Anglië verwys na 'n gebied in oostelike Engeland wat sy historiese oorsprong in die koninkryk East Anglia het en tans ses graafskappe behels - Norfolk, Suffolk, Bedfordshire, Cambridgeshire, Essex en Hertfordshire. Die streeksnaam verwys na die
Adele
Adele Laurie Blue Adkins, beter bekend as slegs Adele, is 'n Engelse sangeres en liedjieskryfster. Haar eerste twee albums, 19 en 21, het groot kommersiële sukses behaal en is ook deur kritici gunstig ontvang. Sy is met 'n aantal Grammys bekroon en het
Jobbik
Jobbik, die beweging vir 'n beter Hongarye is 'n politieke party in Hongarye. Dit is in 2003 gestig en oorspronklik as regsgesind beskryf. In sy stigtingsmanifes fokus Jobbik as konserwatiewe party op tradisionele Christelike en patriotiese waardes, maar
Brighton
Brighton is 'n kusdorp aan die suidkus van Engeland in die graafskap Oos-Sussex wat veral vir sy strande bekend is. Die nedersetting behels die grootste deel van die stad en die unitary authority van Brighton and Hove wat uit die vroeëre nedersettings
King's Lynn
King's Lynn is 'n markdorp en seehawe in die Engelse seremoniële graafskap Norfolk met 'n bevolking van 42 800 in 2007. King's Lynn is padlangs ongeveer 71 km vanaf Norwich geleë en ongeveer 156 km vanaf Londen
Britse algemene verkiesing van 2017
Die Britse algemene verkiesing van 2017 was 'n algemene verkiesing wat op 8 Junie 2017 in die Verenigde Koninkryk plaasgevind het. Dit was die eerste verkiesing sedert die Brexit-referendum in 2016
Amanzimtoti
Amanzimtoti is 'n vakansiedorp aan die Indiese Oseaan, suid van Durban, KwaZulu-Natal (Suid-Afrika
Delmas
Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders
Debrecen
Debrecen is 'n stad in oostelike Hongarye, ongeveer 220 km oos van Boedapest geleë. Volgens die 2011-sensus het die stad 'n bevolking van 211 320 gehad, waarvan 99,7% Hongaars praat
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos