Port Nolloth
Port Nolloth is 'n kusdorp aan die Atlantiese Oseaan 80 km suid van die mond van die Oranjerivier en Alexanderbaai aan die ruwe kus van Namakwaland in die Noord-Kaap. Die dorp se inwonertal in 2011 was 6 092. Die dorp word met die N7-nasionale pad verbind met die R382-streeksroete.
- Vaalharts-besproeiingskema
- Die Vaalharts-besproeiingskema is in 1934 op die been gebring in die omgewing waar die Hartsrivier in die Vaalrivier vloei, sowat 80 km noord van Kimberley, as deel van die nasionale heropbouprogram ná die Groot Depressie
- Victoria-Wes
- Victoria-Wes is 'n dorp in die sentrale Karoo-streek van die provinsie Noord-Kaap. Dit is op die N12-roete geleë, op 'n hoogte van 1 300 meter. Dit is die setel van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit
- Serenje
- Serenje is die vyfde grootste dorp van Zambië se Sentrale Provinsie en gee ook sy naam aan die distrik, waarvan die dorp die administratiewe setel is. Die geskatte bevolking was in 2009 9 473, 'n toename van minder as duisend vergeleke met die 2000
- Pofadder, Noord-Kaap
- Pofadder is 'n klein dorp in Boesmanland, Noord-Kaap, sowat 151 km suidwes van Kakamas en 185 km noordoos van Springbok
- Alexanderbaai
- Alexanderbaai is 'n diamantmyndorp geleë in die mees noordwestelike hoek van Suid-Afrika, in die Noord-Kaap, sowat 10 km suid van Oranjemund, wat aan die noordoewer van die Oranjerivier in Namibië geleë is. Die grensoorgang via die Ernest Oppenheimer
- Hawston
- Hawston is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is genoem na C.R. Haw, eertydse siviele kommissaris van die Caledondistrik
- Hartswater
- Hartswater is 'n dorp geleë tussen Jan Kempdorp en Taung, in die Vaalharts-besproeiingskema van die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Die townships Bonita Park en Pampierstad is naby die dorp. Die bevolking was 10 465 inwoners in 2011, vergeleke met
- Kruger-miljoene
- Die Kruger-miljoene of Kruger-ponde verwys na 'n skat wat na bewering teen die einde van die Tweede Vryheidsoorlog deur of in opdrag van pres. Paul Kruger versteek is. Besonderhede oor die grootte van die skat verskil aansienlik. Baie soektogte na die
- Rhodes, Oos-Kaap
- Die dorpie Rhodes is aan die Bellrivier geleë, hoog in die Drakensberg en 54 km noordoos van Barkly-Oos. Die naam van die dorpie was straks vroeër Rossville, maar is hernoem ter ere van Cecil John Rhodes, staatsman en politikus. Die plekkie is beroemd
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos