Poriewater
Poriewater is water wat binne die porieruimte van grond of gesteente voorkom. Poriewater is een van die faktore wat die stabiliteit van 'n hang bepaal. Dit speel 'n belangrike rol in die diagenese.
- Haueriet
- Haueriet is 'n mineraal met chemiese formule MnS2. Dit is na Joseph Ritter von Hauer (1778-1863) en Franz von Hauer (1822-1899) genoem. Hulle was Oostenrykse geoloë
- Maghemiet
- Maghemiet is 'n mineraal met formule Fe2O3. Dit is die γ-allotroop van yster(III)oksied
- Kusfynbos en -renosterveld
- Die kusfynbos en -renosterveld is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika, wat byna geheel en al in die Wes-Kaap geleë is. Net 'n klein gedeelte daarvan lê in die Oos-Kaap
- Amalgaam
- 'n Amalgaam is 'n allooi van kwik, dit wil sê 'n oplossing van of 'n verbinding met 'n ander metaal
- Swaarwater
- Swaarwater (2H2O of D2O) is 'n vorm van water waarin die gebruiklike isotoop 1H (protium) vervang is deur die isotoop 2H wat deuterium genoem word
- Woud van Knysna en die Amathole
- Die woud van Knysna en die Amathole is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika. Dit is die suidelikste subtropiese reënwoude in Afrika en die suidelikste Afromontane woude. Die twee grootste stukke wat oorgebly het, is die woud van Knysna (568 km²) in die Wes
- Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland
- Die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom. In die rigting van die kus grens dit aan die ekostreek AT0116, die kusreënwoud van Suid-Afrika se ooskus
- SA Lombard-wildreservaat
- Die SA Lombard-wildreservaat is ongeveer 20 km wes van Bloemhof in die provisie Noordwes op 1200 m hoogte geleë. Die streek ontvang ongeveer 380-500 mm reën per jaar, veral tussen November en April. In die somer kan die temperatuur hoër as 27 °C en
- Ammoniumnitraat
- Ammoniumnitraat is 'n sout met samestelling NH4NO3. Dit bevat stikstof in beide die oksidasietoestand -3 (in die ammoniumioon NH+4) en +5 (in die nitraat-ioon NO−3). Hierdeur is hierdie verbinding in staat om 'n outoredoks-reaksie te ondergaan waarin
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos