Polyceroidea
Polyceroidea is 'n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue slegs gedeeltelik kan terugtrek. Die kieue is aan die agterkant om die anus. Wanneer die seediere bedreig word trek hulle die kieue so ver as moontlik terug.
- Rooiadder
- Die Rooiadder is 'n adder wat van die Sederberg tot die Roggeveldberge en Kromberg voorkom in die Wes-Kaap. In Engels staan die slang bekend as die Red Adder. Hierdie slang is eers in 1997 beskryf
- Saal-vlindervis
- Die Saal-vlindervis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Saddled butterflyfish
- Caracanthus
- Caracanthus is 'n genus van visse wat hoort tot die familie Caracanthidae. Hulle staan ook bekend as die koraalskuilers. Dit is die enigste genus in die familie, dit is dus 'n monotipiese takson. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus. Visse in
- Goudstert-engelvis
- Die Goudstert-engelvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish
- Haddonse tapytanemoon
- Haddonse tapytanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Haddon's carpet anemone
- Namakwadwergadder
- Die Namakwadwergadder is die wêreld se kleinste adder en word gemiddeld 200mm lank. In Engels staan die slang bekend as die Namaqua Dwarf Adder
- Swartkol-bokvis
- Die Swartkol-bokvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish
- Swaelstert-engelvis
- Die Swaelstert-engelvis is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Swallowtail angelfish
- Kraalanemoon
- Die Kraalanemoon is 'n anemoon wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane; meer spesifiek in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as die Beaded anemone
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos