Polokwane
Polokwane is die hoofstad van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, sowat 300 km noord van die Witwatersrand en 200 km suid van Zimbabwe, met sowat 150 000 inwoners. Voor 2003 was die Afrikaanse naam die amptelike naam, maar sedertdien is die Pedi-naam, Polokwane, die amptelike naam. Die naam word egter nie deur die Nederlandse Taalunie erken nie, dus is die amptelike Nederlandse naam steeds Pietersburg.
- Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)
- Die Konserwatiewe Party, amptelik die Conservative and Unionist Party, is 'n sentrum-regse politieke party in die Verenigde Koninkryk. Dit is tans die meerderheidsparty in die Britse Laerhuis, die House of Commons, nadat dit in die algemene verkiesing van
- Liberaal-Demokrate
- Die Liberaal-Demokrate is 'n sosiaal-liberale politieke party in die Verenigde Koninkryk. Die party is in 1988 gestig deur Paddy Ashdown, deur die samesmelting van die Liberale Party en die Sosiale Demokratiese Party. Voor die tyd het die twee partye
- Toskane
- Toskane is die vyfde grootste administratiewe streek in Italië met 'n oppervlakte van 22 990 vierkante kilometer. Met 'n bevolking van 3,7 miljoen word die streek onder die digbevolkte gebiede van die land gereken. Nogtans is die bevolking saamgetrek in
- Amanzimtoti
- Amanzimtoti is 'n vakansiedorp aan die Indiese Oseaan, suid van Durban, KwaZulu-Natal (Suid-Afrika
- San Diego
- San Diego is 'n hawestad in die suide van die deelstaat Kalifornië, 119 myl suid van Los Angeles digby die grens met Meksiko geleë, met sowat 1,3 miljoen inwoners (2010). Dit is die administratiewe hoofstad van San Diego County. San Diego is die tweede
- Bristol
- Bristol is 'n stad en internasionale hawe in die suidweste van Engeland. Dit is 'n nywerheidstad naby die Walliese grens met 'n bevolking wat in 2017 op 459 300 beraam is. Die stad se historiese handelsbetrekkinge met ander wêrelddele word onder meer
- Potsdam, Oos-Kaap
- Potsdam is 'n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City. Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King William's Town en naby die N2-snelweg geleë is, is na die Duitse garnisoenstad Potsdam genoem
- Bologna
- Bologna is die hoofstad van die administratiewe streek Emilia-Romagna in die noorde van Italië. Bologna, wat in administratiewe opsig 'n Metropolitaanse stad vorm, is teen die suidelike rand van die Povlakte aan die voet van die Apennyne en tussen die
- Wes-Yorkshire
- Wes-Yorkshire is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland wat in 1974 volgens die Wet oor Plaaslike Regering van 1972 gevestig is. Die graafskap bestaan uit vyf metropolitaanse boroughs of distrikte en word begrens deur die graafskappe
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos