Politiek van Namibië
Die Grondwetlike Vergadering van Namibië het 'n grondwet geskep wat op 'n veelparty- en menseregte stelsel gebaseer is. Die Uitvoerende President word tot twee 5 jaar termyne beperk en die besit van privaat eiendom word verseker. Drie van die regering se takke is onderworpe aan kontrolerings en voorsiening is gemaak vir geregtelike ondersoeke. Die grondwet maak ook voorsiening dat Namibië 'n gemengde ekonomie moet hê as ook die bevordering van buitelandse beleggings.
- Imperia
- Imperia was 'n Belgiese motorvervaardiger. Imperia word in 1904 deur Adrien Piedbœuf in Luik gestig. Imperia was aktief tussen 1906 en 1948
- Swangerskap
- Swangerskap vind plaas wanneer 'n vrou 'n bevrugte eier in haar baarmoeder dra. Na geslagsgemeenskap word 'n eiersel deur 'n spermsel bevrug en die eier ontwikkel tydens die swangerskap tot 'n embrio en dan 'n fetus, om as baba gebore te word. 'n Vrou se
- Johannes Brahms
- Johannes Brahms was 'n Duitse komponis en pianis en een van die voorste musikante van die Romantiese periode. Hy is in Hamburg gebore, maar het 'n groot deel van sy professionele lewe in Wene in Oostenryk deurgebring, waar hy die leidende figuur van die
- Thomas Bain
- Thomas Charles John Bain was 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en geoloog wat 'n aansienlike bydrae gelewer het tot die padvervoer in Suid-Afrika deur die verbindingsweë in die Kaapland oop te stel. Hy is bekend vir die bou van altesaam 24 belangrike
- Joyce Barker
- Joyce Barker was 'n Suid-Afrikaanse dramatiese sopraan wat 'n aansienlike bydrae tot die groei en ontwikkeling van Suid-Afrikaanse opera gelewer het, beide as 'n internasionale operasangeres en, in haar latere jare, 'n onderwyseres. Sy het verskeie
- Roland Barthes
- Roland Barthes was 'n Franse letterkundige kritikus, literêre- en sosiale teoretikus, filosoof en 'n semiotikus. Barthes se werk het baie areas gedek en hy het baie skole van teorie beïnvloed, insluitende strukturalisme, semiotiek, eksistensialisme
- Edmund Hillary
- Sir Edmund Percival Hillary was 'n Nieu-Seelandse bergklimmer en ontdekkingsreisiger. Op 29 Mei 1953 het Hillary saam met die Sjerpa-bergklimmer Tenzing Norgay die eerste mens geword wat die piek van Berg Everest bereik het. Hulle was deel van die negende
- Anton Anreith
- Anton Anreith was 'n Duitsgebore beeldhouer en een van die eerste belangrike beeldhouers wat in Suid-Afrika werksaam was. Hy het in verskeie media gewerk en is veral bekend vir sy houtgekerfde preekstoele. Sy houtsnee- en beeldhouwerke word vandag onder
- Marilyn Monroe
- Marilyn Monroe was 'n Amerikaanse aktrise, sangeres, model en rolprentvervaardiger
- Martensitiese vlekvrye staal
- Martensitiese vlekvrye staal bevat tussen 11,5 en 18% chroom en tussen 0,15 en 0,75% koolstof. Hierdie tipe vlekvrye staal is primêr ‘n chroomstaal, maar in teenstelling met die ferritiese groep bevat dit genoeg koolstof om martensiet te vorm na