Poincare probleemstelling
In 1904, in die veld van wiskundige topologie, het die Franse wiskundige Henri Poincaré die volgende probleemstelling voorgelê:Is elke eenvoudige 4-dimensionele vorm homeomorfies aan 'n 4-dimensionele sfeer?
- Toengoeska-voorval
- Die Toengoeska-voorval verwys na 'n enorme ontploffing op 30 Junie 1908 by 60°55'N 101°57'O[dooie skakel] in die streek Toengoeska. 'n Groot aantal bome is in 'n omtrek van 30 tot 40 kilometer ontwortel. Oor die oorsaak van die ontploffing word nog
- Gresham se Wet
- Gresham se Wet bepaal dat: "Where legal tender laws exist, bad money drives out good money". Dié wet is vernoem na Sir Thomas Gresham, 'n Engelse geldman uit die Tudor-tydperk
- Hector Pieterson
- Hector Pieterson het die Soweto-opstand van 1976 teen Apartheid verbeeld nadat 'n foto, geneem deur Sam Nzima, van die sterwende Hector wat deur 'n medeskolier gedra word dwarsoor die wêreld gepubliseer is. Hy is op 12-jarige ouderdom deur 'n dwaalkoeël
- Fei-klippe
- Klippe wat op eilande in die Stille Oseaan gebruik is as ruilmiddel/geldeenheid. Dié klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam, honderde kilometers van waar dit gebruik is
- Slagting van Wounded Knee
- Die Slagting van Wounded Knee was 'n skermutseling waarin die 7de Berede Divisie van die Amerikaanse leër op 29 Desember 1890 'n groep van die Minneconjou Lakota Sioux uitgemoor het. Die berede troepe het vier Hotchkiss-kanonne teen die Sioux gebruik
- Afro-Asiatiese tale
- Die Afro-Asiatiese taalfamilie verwys na 'n groep verwante tale wat in Noord-Afrika en die Midde-Ooste sedert antieke tye gepraat word. Dié taalfamilie is so genoem omdat dit oor Afrika en Asië streek. Die grootste moderne taal wat tot die Afro
- Peter Hain
- Peter Gerald Hain is 'n politikus van die Britse Arbeidersparty. Hy was parlementslid in Londen vir Neath (Wallis) en het Noord-Ierland en Wallis in die Britse kabinet verteenwoordig. Hain het as tiener van Suid-Afrika na die Verenigde Koninkryk verhuis
- Miguel de Cervantes
- Miguel de Cervantes Saavedra was 'n Spaanse romanskrywer, digter, dramaturg en soldaat. Hy is veral bekend vir sy roman Don Quixote de la Mancha, een van die belangrikste Europese letterkundige werke
- Rijeka
- Rijeka is die belangrikste hawestad van Kroasië, geleë aan die Kvarner-baai. Dit het ongeveer 128 735 inwoners (2011) en is die derde grootste stad in Kroasië
- Erepsia patula
- Erepsia patula is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Wellington tot by Somerset-Wes, insluitende die Kaapse Skiereiland voor. Daar is tien populasies bekend in 'n voorkomsgebied van 3500