Plutino
Plutino's is ’n dinamiese groep trans-Neptunus-voorwerpe (TNV's) in die buitenste streek van die Sonnestelsel wat in ’n 2:3-resonansie met Neptunus om die Son wentel. Dit beteken vir elke twee omwentelings van ’n plutino voltooi Neptunus drie omwentelings. Die dwergplaneet Pluto is die grootste lid van die groep en die een na wie dit genoem is. Individuele plutino's word genoem na mitologiese wesens wat met die onderwêreld verbind word.
- Groot Lawra (Athos)
- Die Groot Lawra is die eerste klooster wat op Berg Athos in Griekeland gebou is. Dit is aan die suidoostelike voet van die berg, sowat 160 meter bo die seevlak
- BDSM
- BDSM is ’n soort erotiese praktyk wat oorheersing en onderdanigheid behels, asook seksrolle, vasbinding en ander soorte interpersoonlike dinamika. Vanweë die groot verskeidenheid praktyke kan ’n paartjie dit beoefen sonder om dit as sulks te beskou
- Sts 71
- Sts 71 is ’n fossiele skedel van die spesie Australopithecus africanus wat in 1947 in die Sterkfonteingrotte in Suid-Afrika ontdek is deur die paleontoloog Robert Broom. In 1972 het John Wallace Sts 71 verbind met Sts 36, ’n onderste kakebeen wat op
- Aquitanium
- Die Aquitanium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het
- Dinastie van Nikephoros
- Die Dinastie van Nikephoros was ’n familie wat vir ’n kort rukkie oor die Bisantynse Ryk regeer het, van 802 tot 813. Ná die afsetting van keiserin Irene het die troon gegaan na die stigter van die dinastie, Nikephoros I, wat Irene se minister van
- Opvlamster
- ’n Opvlamster is ’n veranderlike ster wat soms vir ’n paar minute ’n onvoorspelbare, dramatiese toename in helderheid ondergaan. Daar word geglo sulke opvlammings is soortgelyk aan sonvlamme. Die toename in helderheid is dwarsoor die spektrum, van
- Barry Richter
- Bernhard Wilhelm Richter, beter bekend as Barry Richter, was tydens die Tweede Vryheidsoorlog die hoofadjudant van genl. Christiaan de Wet
- Cecil Boyle
- Cecil Boyle was ’n Britse luitenant tydens die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika. Met die Britse beleg van Dewetsdorp in die Vrystaat tydens die oorlog het Boyle ’n skrikbewind gevoer deur die vroue en kinders met 'n sweep aan te ja na
- Dinastie van Theodosius
- Die Dinastie van Theodosius was ’n Romeinse familie wat magtig geword het aan die einde van die Romeinse Ryk se bestaan
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos