Pietermaritzburg
Pietermaritzburg is die hoofstad van die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die stad, wat 596 meter bo seevlak in die hart van Zoeloeland lê, was oorspronklik die eerste hoofstad van die Boererepubliek Natalia. Desondanks het die stad vandag 'n sterk Britse voorkoms. Danksy die bewaring van sy historiese geboue word Pietermaritzburg dikwels as een van die mooiste Victoriaanse stede in Afrika beskryf.
- Trompsburg
- Trompsburg is 'n dorp in die provinsie Vrystaat (Suid-Afrika) en die ekonomiese sentrum van die Suid-Afrikaanse merinoskaapteelt. Die dorp is 37 km suid van Edenburg, 30 km noord van Springfontein en die N1 nasionale pad gaan langs die dorpie verby
- Ponte-toringgebou
- Die Ponte-toringgebou is 'n 54-verdieping hoë residensiële wolkekrabber in Berea, digby Hillbrow, Johannesburg, Suid-Afrika. Met 'n hoogte van 173 meter is dit tans die tweede hoogste gebou in Suid-Afrika en derde hoogste in Afrika. Die gebou in die
- Modimolle
- Nylstroom, amptelik Modimolle, is 'n dorp in die Waterberg-streek van die Suid-Afrikaanse Limpopoprovinsie, sowat 135 kilometer noord van Pretoria. Die ekonomiese basis van Nylstroom is landbou, veeteelt en toerisme
- Wildernis, Wes-Kaap
- Wildernis is 'n gewilde vakansiedorp langs die N2 nasionale hoofweg en die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 15 km oos van George en 450 km oos van Kaapstad geleë. Sy wit sandstrand met 'n totale lengte van agt kilometer en die warm waters
- Oos-Londen
- Oos-Londen is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het sowat 267 000 inwoners en vorm die belangrikste deel van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit wat in totaal sowat 755 000 inwoners huisves, waarvan 642 750 swart was, 58
- San Diego
- San Diego is 'n hawestad in die suide van die deelstaat Kalifornië, 119 myl suid van Los Angeles digby die grens met Meksiko geleë, met sowat 1,3 miljoen inwoners (2010). Dit is die administratiewe hoofstad van San Diego County. San Diego is die tweede
- Dullstroom
- Dullstroom is 'n dorp op die oostelike platorand van die provinsie Mpumalanga en vanweë sy ligging teen 'n hoogte van 2 100 meter bo seevlak een van die koelste plekke in die provinsie. Saam met Barkly-Oos en Underberg is Dullstroom danksy 'n groot
- Ohrigstad
- Ohrigstad is 'n klein dorpie 45 km noord van Lydenburg in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika
- Bristol
- Bristol is 'n stad en internasionale hawe in die suidweste van Engeland. Dit is 'n nywerheidstad naby die Walliese grens met 'n bevolking wat in 2017 op 459 300 beraam is. Die stad se historiese handelsbetrekkinge met ander wêrelddele word onder meer
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos