Pi

Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer as óf die verhouding van 'n sirkel se omtrek tot sy deursnit, óf as die oppervlakte van 'n sirkel van radius 1 (die eenheidsirkel). Die meeste moderne handboeke definieer π analities deur trigonometriese funksies te gebruik, soos bv. as die kleinste positiewe x waarvoor sin(x) = 0, of twee maal die kleinste positiewe x waarvoor cos(x) = 0. Al hierdie definisies is ekwivalent.
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein
Tweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein is 'n plaas wat in die provinsie Noordwes ongeveer 200 km wes van Pretoria lê en amptelik by die Landmeter-Generaal geregistreer is
Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit
Tshwane is vanaf 5 Desember 2000 'n metropolitaanse gebied in Gautengprovinsie, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit
Go
Go is 'n bordspel vir twee spelers wat oorspronklik van China kom. 'n Gewone toernooi-speelbord het 19 x 19 reëls. Een speler speel met wit stene en die ander met swart stene. Die doel van die spel is om gedeeltes van die spelbord te omsingel. 'n Speler
Klas-C tenklokomotief
Die Suid-Afrikaanse Klas C tenklokomotief is oorspronklik deur die Natalse Regeringspoorweë bestel, waar dit as 'n Klas-G lokomotief geklassifiseer is. Die wielkonfigurasie van die eerste sewe lokomotiewe was 2-6-0T, maar hulle is vanaf 1882 herbou met
NGR 4-6-2TT Havelock
Die NGR 4-6-2TT Havelock tenk-en-tenderlokomotief is die eerste stoomlokomotief wat in Suid-Afrika gebou is. Die lokomotief kry die naam "Havelok", ter ere van sir Arthur Havelock, goewerneur van die Natal Kolonie. Dit is in 1887 deur die Natalse
PPS 26 Tonner 0-6-0ST
Die eerste van drie Pretoria-Pietersburg Spoorweg (PPS) 26-tonner stoomlokomotiewe is in 1896 by Pretoria afgelewer. Dit was 'n werkslokomotief wat gebruik is vir die bou van die Pretoria-Pietersburg spoorlyn. Die drie lokomotiewe kry die name Pretoria
NZASM 19 Tonner 0-4-2T
Die NZASM 19 Tonner 0-4-2T van 1891 is 'n negentiende-eeuse stoomlokomotief van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR), die voormalige Transvaal-provinsie
Vasalstaat
'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat. So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die
Verenigde Oos-Indiese Kompanjie
Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie was 'n organisasie wat in die 17de en 18de eeu die monopolie by die Nederlandse owerheid verkry het om handel te dryf met en vir die kolonisering van Asië. Die VOC word ook beskou as die eerste maatskappy wat aandele
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos