Phumzile van Damme
Phumzile van Damme is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA). Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy in Desember 2020 van haar amp onthef is deur John Steenhuisen, leier van die DA. Sy het probeer om hierdie besluit van die partyleier te beveg, maar het later op 20 Mei 2021 bedank uit die DA en dus ook die parlement.
- Steve Swart
- Steven Nicholas Swart is 'n Suid-Afrikaanse politikus, wat sedert 2009 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party is
- Bathabile Dlamini
- Bathabile Dlamini is die voormalige Suid-Afrikaanse Minister vir Vroue in die Presidensie sedert 27 Februarie 2018, en die voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
- Tsepo Mhlongo
- Tsepo Mhlongo is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Thomas Walters
- Thomas Charles Ravenscroft Walters is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en
- Lulama Ntshayisa
- Lulama Maxwell Ntshayisa was 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African Independent Congress
- Membathisi Mdladlana
- Membathisi Mdladlana is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert September 2012 die Suid-Afrikaanse hoëkommissaris in Kanada
- David Mundell
- David Gordon Mundell is 'n Skotse politikus
- Tweede kabinet van P.W. Botha
- Die Tweede kabinet van P.W. Botha was vanaf 14 September 1984 tot 6 September 1989 in Suid-Afrika aan bewind
- Patekile Holomisa
- Inkosi Sango Patekile Holomisa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is sedert 2019 die Adjunkminister van Korrektiewe Dienste in Suid-Afrika, nadat hy voorheen as die Adjunkminister van Arbeid
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in