Paul Mashatile

Paul Shipokosa Mashatile is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress wat tans dien as adjunkpresident van Suid-Afrika asook as adjunkpresident van die ANC. Hy was voorheen 'n anti-apartheidsaktivis in die United Democratic Front, en 'n lid van president Jacob Zuma se eerste kabinet, wat tussen 2010 en 2014 as Minister van Kuns en Kultuur gedien het. Voor dit was hy van 2008 tot 2009 kortstondig Premier van die Gauteng provinsie. Tussen 1996 en 2008, en later tussen 2014 en 2018, het hy verskeie ministeriële portefeuljes in die Gautengse provinsiale regering beklee. Hy bly veral invloedryk in Gauteng, sy tuisprovinsie, waar hy ook tussen 2007 en 2017 ANC provinsiale voorsitter was.
Nassim Nicholas Taleb
Nassim Nicholas Taleb is 'n Libanees-Amerikaanse outeur, geleerde, statistikus, voormalige derivaat-handelaar en risiko-ontleder
Guy Debord
Guy Louis Debord was 'n Franse Marxistiese teoretikus, filosoof, filmmaker, lid van die Letteriste Internationale, stigter van 'n letterist faksie, en stigterslid van die Situasioniste Internationale (SI). Hy was ook vir 'n kort tydperk 'n lid van
Gitega
Gitega is een van die grootste stede in Burundi en dien sedert 24 Desember 2018 as die hoofstad van dié land. Die stad is in die ooste van die voormalige hoofstad Bujumbura geleë en het 'n bevolking van sowat 23 000 in 2012 gehad
Hendrik Klopper
Generaal Hendrik Balzazar Klopper, DSO was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Hy was 'n generaal en bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Weermag van 1956 tot 1958. Hy was verantwoordelik gehou vir die val van Tobroek met die Slag van Gazala in
Zchinwali
Zchinwali is die hoofstad van Suid-Ossetië, 'n omstrede gebiede in Georgië. Die stad het 30 432 inwoners in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 17,46 km²
The Good Terrorist
The Good Terrorist is 'n politieke roman deur Doris Lessing wat die eerste keer in 1985 gepubliseer is. Die roman se intrige het te doen met 'n naïewe jong dame wat saam met 'n groep radikales in Londen bly en wat betrokke raak by hulle terroriste
Indian National Congress
Die Indian National Congress is 'n breëbasis politieke party in Indië en een van die twee groot partye in die Indiese politieke stelsel. Die INC is op 28 Desember 1885 in die destydse Brits-Indië gestig en is een van die oudste politieke partye ter
Ruimte-ekonomie
Die kommersiële gebruik van ruimte is die verskaffing van goedere of dienste van kommersiële waarde deur gebruik te maak van toerusting wat buite die Aarde se atmosfeer, in 'n wentelbaan om die Aarde of in die buitenste ruimte gestuur word. Voorbeelde
Herman Kahn
Herman Kahn was 'n stigter van die Hudson Instituut en een van die voorste futuriste van die laaste deel van die twintigste eeu. Hy het oorspronklik bekend geword as 'n militêre strateeg en stelselsteoretikus terwyl hy by die RAND Korporasie betrokke was
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in