Patrick Duncan

Sir Patrick Duncan was die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste bekleër van dié amp wat deur Suid-Afrika self aangewys is.
Benjamin D’Urban
Sir Benjamin D’Urban was 'n vroeë Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop na wie Durban sowel as Durbanville genoem is
Hendrik Mentz
Kol. Hendrik Mentz was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister
Adriaan Fourie
Adriaan Paulus Johannes Fourie was 'n Suid-Afrikaanse Volksraadslid, senator, Kaaplandse administrateur en kabinetsminister
Albertus van Rhyn
Dr. Albertus Johannes Roux van Rhyn was ’n Suid-Afrikaanse onderwysman, koerantredakteur, politikus en ambassadeur
Walter Madeley
Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
Colin Steyn
Dr. Colin Fraser Steyn was 'n Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en regsgeleerde
Theo Gerdener
Theodor J.A. (Theo) Gerdener was 'n joernalis, skrywer, Natalse administrateur, adjunkminister, senator, minister van binnelandse sake en ná sy bedanking uit die Nasionale Party leier van die Demokratiese Party (1973
Andries Stockenström
Sir Andries Stockenström was luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie. Hy was van Sweedse afkoms en seun van Andries Stockenstrom, landdros van Graaff-Reinet, wat in 1811 deur die Xhosas vermoor is. Sy tweede seun was regter
Marais Steyn
Marais Steyn was 'n politikus van die Verenigde Party en later van die Nasionale Party. Hy het gematrikuleer aan die Hoërskool Paul Kruger op Steynsburg en die ouetehuis op die dorp, wat in 1978 geopen is, is na hom genoem
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos