Pariteit
'n Getal se pariteit dui aan of dit 'n ewe of onewe getal is. Ewe getalle is heelgetalle wat deelbaar is deur twee. Onewe getalle is die teenoorgestelde, naamlik, hulle is nie presies deelbaar deur twee nie.
- Advokaat
- 'n Advokaat is 'n persoon wat toegelaat is om as sulks te praktiseer onder die Wet op Toelating van Advokate, 1964. Praktiserende advokate behoort gewoonlik aan 'n Vereniging van Advokate wat as die Balie bekend staan. Advokate se professie behels meestal
- St. Paulus se katedraal
- St. Paulus se katedraal is 'n Anglikaanse katedraal op Ludgate-heuwel in Londen, Engeland en ook die setel van die Biskop van Londen. Die huidige gebou dateer uit die 17de eeu en word algemeen beskou as die vyfde "St. Paulus se katedraal", as gevolg van
- .nl
- .nl is die internet topvlakdomein vir Nederland
- Gasastrook
- Die Gasastrook is 'n dun kusstrook langs die Middellandse See in die Midde-Ooste. In Arabies is dit bekend as قطاع غزة, Qitˁɑ' Ġazzah/Qita' Ghazzah en in Hebreeus as רצועת עזה, Retzu'at 'Azza). Die strook is genoem na die hoofstad, Gasa
- Steenbok (sterreteken)
- Die Steenbok is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Desember en 20 Januarie gebore is. Dit is die tiende teken van die Diereriem
- Pous Bonifatius VIII
- Bonifatius VIII was die 193ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1294 tot 1303
- BASIC
- BASIC is 'n hoëvlak programmeertaal. Die naam is 'n akroniem wat staan vir Beginners All-purpose Symbolic Instruction Code. Die oorspronklike BASIC is ontwerp in 1963 deur John George Kemeny en Thomas Eugene Kurtz te Dartmouth Kollege om toegang te bied
- Pous Clemens VI
- Clemens VI was die 198ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1342 tot 1352 en die vierde pous wat in Avignon gebly het
- Aarbei
- Die aarbei is 'n sagte, rooi vrug met 'n delikate smaak. Die plant het 'n klawerblaar, grof, getand en harig van onder. Die vyf blomblare is wit. Tuinsoorte is afkomstig van die wildeaarbei, oorspronklik uit die weste van Chili. Nuwe plantjies groei uit
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos