Parallelogram

'n Parallelogram is 'n vierhoek waarvan twee paar teenoorgestelde sye parralel loop. Dit is verwant aan 'n trapesium, maar 'n trapesium is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop.
Kommandodrif-natuurreservaat
Kommandodrif-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 827 ha. Die Kommandodrifdam is in die reservaat geleë
Visrivier-kanowedvaart
Die Visrivier-kanowedvaart vind in die Oos-Kaap plaas, begin by die Grassridgedam en eindig by Cradock
Piridoksien
Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks
Lamivudien
Lamivudien behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting
Kowierivier
Die Kowierivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
Tarkarivier
Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier
Erasmuskloof
Erasmuskloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmuskloof is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park
Rietvalleirand
Rietvalleirand is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Rietvalleirand is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark
Kerrie
Kerrie kan een van die volgende (verwante) begrippe wees: 'n Kerrie, 'n stowegereg wat met heelwat kerriepoeier as bestanddeel gekook is.Kerrie(poeier), die geel tot dieprooi speserymengsel wat veral in Oosterse en Maleier-resepte gebruik word, om aan die
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in