Papoea (provinsie)
Papoea of Papua is 'n Indonesisese provinsie. Vroeër verwys die naam na die hele westelike deel van die eiland Nieu-Guinee; tans is daardie gebied onderverdeel in die provinsies Papoea en Wes-Papoea.
- Hallvard Aamlid
- Hallvard Aamlid is 'n Noorse politikus van die Liberale Party. Hy het gedien as 'n adjunk-verteenwoordiger van Oslo in die Noorse Parlement gedurende die termyn 1997-2001. Buite die politiek werk hy vir die uitgewery Universitetsforlaget
- Van Soest
- Van Soest is 'n Nederlandse van en kan na die volgende persone verwys:Albertus van Soest, skipper van die VOC-skip Schoonenberg wat op 20 November 1722 by Struisbaai gestrand het. Rob van Soest, Nederlandse mariene bioloog
- Bruwer
- Bruwer is 'n Afrikaanse van afgelei van die Franse van Bruére en kan na die volgende persone verwys:Andries Johannes Bruwer (1896-1983), Suid-Afrikaanse ekonoom en dramaturg Johannes Petrus van Schalkwyk Bruwer (1914-1967), Suid-Afrikaanse akademikus en
- Krige
- Krige is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:Corné Krige, Suid-Afrikaanse rugbyspeler Daniël Krige (1919-2013), Suid-Afrikaanse wetenskaplike Francois Krige (1913-1994), Suid-Afrikaanse kunstenaar Japie Krige (1879-1961), Suid
- Elena Obraztsova
- Elena Obraztsova was 'n Sowjetse en Russiese mezzo-sopraan
- Buyelwa Mafaya
- Buyelwa Mafaya is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African National Congress en sedert 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sy vervang Jonathan Lawack
- Jonathan Lawack
- Jonathan Lawack is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Demokratiese Alliansie en was tot 27 Augustus 2018 speaker van die metropolitaanse raad van Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hy is deur 'n mosie van
- Brian Kernighan
- Brian Wilson Kernighan is 'n Kanadese rekenaarwetenskaplike wat gewerk het by Bell Labs saam met die skeppers van Unix, Ken Thompson en Dennis Ritchie, en wat bygedra het tot die ontwikkeling van Unix. Hy is ook mede-outeur van die AWK- en AMPL
- Gareth Morgan (Suid-Afrikaanse politikus)
- Gareth Morgan is 'n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige lid van die parlement met die opposisie Demokratiese Alliansie. Hy is 'n voormalige Rhodes-beurshouer by die Universiteit Oxford en was voorheen werksaam as skaduminister van water en
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos