Pamela Tshwete
Pamela Tshwete is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy dien tans as die adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie.
- Priscilla Tozama Mantashe
- Priscilla Tozama Mantashe was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy was die suster van Gwede Mantashe, ANC-swaargewig en die Minister van Mineraalbronne en Energie
- Jesse McCartney
- Jesse McCartney is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, komponis, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks (2007), Keith (2008), Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked (2011), en Chernobyl Diaries (2012
- Cassel Mathale
- Cassel Mathale is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Axinellidae
- Die Axinellidae (kelksponse) vorm 'n familie binne die orde van die Axinellida
- Olga Lomonosova
- Olga Lomonosova is 'n Russiese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Лучше, чем люди (2018
- Mario Oriani-Ambrosini
- Mario Oriani-Ambrosini was tot sy dood 'n Italiaanse konstitusionele prokureur, asook 'n politikus en bekende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
- Connie September
- Cornelia "Connie" September is 'n voormalige kabinetsminister en uitgetrede lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Cliona utricularis
- Cliona utricularis is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem
- Dactylocalyx pumiceus
- Dactylocalyx pumiceus is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in