Palermo FC

Palermo Football Club is 'n sokkerklub uit Palermo in die deelstaat Sisilië in Italië.
Nic Stevens
Nic Stevens is die verhoognaam van Stephan Snyman, 'n Afrikaanse sanger wat ook saam met sy bloedbroers in die musiekgroep Broers optree. Sy eerste album, Everybody, is in 2001 deur Snyman-musiekproduksies vrygestel. In 2004 word sy eerste Afrikaanse
Faith Muthambi
Azwihangwisi Faith Muthambi is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Monument
'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur
Emirates
Emirates Airlines Limited is 'n lugredery gebaseer in Doebai, Verenigde Arabiese Emirate. Die lugredery is 'n filiaal van die Emirates Groep, wat geheel en al deur die regering van Doebai se "Investment Corporation of Dubai" besit word. Dit is die
Kevin Mileham
Kevin John Mileham is 'n Suid-Afrikaanse politikus, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie en tans die skaduminister van minerale bronne en energie. Mileham is op 3 Junie 2013 vir die eerste keer tot die
Losprysware
Losprysware is skadelike sagteware (malware) wat in kubermisdaad aangewend word om slagoffers se toegang tot die data op hul eie rekenaars te beperk mits 'n losprys betaal word, gewoonlik in die vorm van kriptografiese valuta soos bitcoin of monero
Ben Ngubane
Baldwin Sipho "Ben" Ngubane was 'n Suid-Afrikaanse politikus en besigheidsadministrateur. Hy het vele topposte beklee in die post-apartheid regering van die land, o.a. Premier van KwaZulu-Natal van 1 Maart 1997 tot Januarie 1999 en minister van kuns en
Bheki Cele
Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die huidige Minister van Polisie in die kabinet van Cyril Ramaphosa
Anders Fogh Rasmussen
Anders Fogh Rasmussen is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014. Hy is tans die HUB van politieke adviseerder
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in