Pachyseris gemmae

Pachyseris gemmae is 'n steenkoraalspesie uit die familie van die Agariciidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste geldig gepubliseer in 1955 deur Nemenzo.
Van Niekerk
Van Niekerk is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:Abraham Adam Josef van Niekerk (1931–1994), Afrikaanse skrywer Anton van Niekerk, Suid-Afrikaanse filosoof Barend van Niekerk (1939–1981), Suid-Afrikaanse prokureur en akademikus
Sympetrum
Sympetrum is 'n genus van klein tot mediumgrootte skeppernaaldekokers in die familie Libellulidae. Die meer as 50 spesies woon hoofsaaklik in die gematigde sone van die Noordelike Halfrond; geen Sympetrum-spesie is inheems aan Australië nie
Beatenberg (musiekgroep)
Beatenberg is 'n Suid-Afrikaanse popgroep uit Kaapstad, saamgestel uit Matthew Field, Robin Brink, en Ross Dorkin. In 2015 wen hulle ses SAMA's, insluitende Album van die jaar vir The Hanging Gardens of Beatenberg en Duo of groep van die jaar vir 'n
Bart Kaëll
Bart Kaëll is 'n Vlaamse sanger en televisie-aanbieder
Hernici
Die Hernici was 'n Italiese volk uit die Oudheid. Hul grondgebied was geleë in Latium tussen die Meer van Fucino en die Sacco-rivier (Trerus), begrens deur die Volsken in die suide en die Aequi en Marsi in die noorde
Die Tuindwergies
Die Tuindwergies is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep wat bestaan uit Pieter de Jager, Dawie de Jager (baskitaar), Emile Swiegers, en Jean Swiegers (tromme). Naas van Jaarsveld is 'n voormalige lid. Hulle wen die MK-toekenning vir beste nuweling in 2011
Bongekile Jabulile Dlomo
Bongekile Jabulile Dlomo is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was 'n lid van die vyfde Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
Honeymoan
Honeymoan is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep. Die groep word in 2017 in Kaapstad as kwintet gevorm en bestaan tans uit vier lede, naamlik Alison Rachel (sang), Skye MacInnes (kitaar), Josh Berry (baskitaar), en Kenan Tatt (tromme
Christian Louboutin
Christian Louboutin is 'n Franse modeontwerper van kenmerkende en duursame hoëhakskoene met blink, rooi verlakte sole
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie