PUTCO

PUTCO verskaf busvervoer in Gauteng, Limpopo en dele van Mpumalanga. Die firma is gestig op 1 Junie 1945 met as doel die vervoer van swart pendelaars tussen die townships en hul werkplekke in en rondom Johannesburg.
Calitzdorpdam
Die Calitzdorpdam lê 5 km wes van Calitzdorp in die Nelsrivier. Dit word ook soms die Nelsrivierdam genoem. Die dam dateer uit 1918 en het toe 'n maksimum kapasiteit van 4 900 000 m³ gehad
Elandsjagtdam
Die Elandsjagtdam lê by die Impofudam net wes van Humansdorp. Dit het ‘n bakmaat van net oor die 100 miljoen m³
Ben Etive-dam
Die Ben Etive-dam is 'n besproeiingsdam in die Valschrivier by Ceres
Kriegerspoortdam
Die Kriegerspoortdam is in die Elandskloofrivier suid van Hanover by 31° 17′ 15″ suid en 24° 32′ 42″ oos in die Noord-Kaap. Dit is privaateiendom en die water word vir besproeiing gebruik. Hierdie dam dateer uit 1984 en het 'n maksimum volume
Bulletrap
Bulletrap is 'n klein nedersetting in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit
Saasveld, Nederland
Saasveld in die gemeente Dinkelland is ‘n dorp in die streek Twente in die Nederlandse provinsie Overijssel. Dit lê noord van die stad Hengelo en net 30 km wes van die grens tussen Nederland en Duitsland
Tibesti
Die Tibesti is 'n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die noorde van Tsjad met enkele uitlopers in Suid-Libië. Emi Koussi is met 3 415 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Tibesti en die Saharawoestyn. Noordwes van die Tibesti is die Ahaggar
Bakoven
Bakoven is ‘n woonbuurt van Kaapstad. Dit lê aan die weskus van die Kaapse Skiereiland en net suid van Kampsbaai. Bakovenbaai is tussen Kampsbaai en Klein Kogelbaai. Die oorsprong van die naam Bakoven is Nederlands en beteken "bakoond". Dit is moontlik
Drieldam
Die waterkering bekend as die Drielbarrage vorm saam met die Spioenkopdam, Sterkfonteindam, Driekloofdam, Woodstockdam en die Kilburndam deel van die Tugela-Vaal-waterprojek. Hierdie studam lê suidwes van Bergville en by die koördinate 28° 46′ 48.9
Staatskoerant
Die Staatskoerant is in teorie die amptelike blad wat deur die sentrale regering gebruik word om die algemene publiek oor sy aktiwiteite in te lig