Ou Apostoliese Kerk
Die Ou Apostoliese Kerk is 'n Christelike gemeenskap wat ontstaan het uit die Albury-beweging, wat in 1832 gelei het tot die ontstaan van die Katoliek Apostoliese Kerk, en later die Nuwe Apostoliese Kerk. Die Ou Apostoliese Kerk is deel van 'n groep kerke wat as Irvingisme bekendstaan en glad nie deel van die Protestante kerke nie.
- Twelve Apostles Church in Christ
- Die Twelve Apostles’ Church in Christ (TACC) is 'n Afrika- Tradisionele Kerk met sy oorsprong in die Ou Apostoliese Kerk
- The Apostolic Church of Queensland
- The Apostolic Church of Queensland is 'n Australiese kerk wat ontstaan het uit die hervormingsbeweging van die Katoliek Apostoliese Kerk van die 19de eeu. Dit is in 1883 in Queensland, Australië deur H.F. Niemeyer gestig en die huidige naam is in 1911
- Hervormde Ou Apostoliese Kerk
- Die Hervormde Ou Apostoliese Kerk is 'n millinialistiese Kerk wat in 1972 weggebreek het vanaf die Ou Apostoliese Kerk af onder leiding van 'n voormalige OAK Apostel Robert Lombard
- Carl George Klibbe
- Carl George Klibbe was die stigter en apostel van die Nuwe Apostoliese Kerk in Suid-Afrika en later die Ou Apostoliese Kerk
- Verenigde Apostoliese Kerk
- Dit is 'n groep onafhanklike kerke wat saamgegroepeer is, met gemeenskaplike bande in die herlewings beweging van die Katoliek Apostoliese Kerk in die 19de eeu, wat in Engeland en Skotland begin het
- Katoliek Apostoliese Kerk
- Die Katoliek Apostoliese Kerk, is volgens baie Christene verwysend na die onsigbare kerk waaruit alle Christene bestaan, volgens die laaste sin van die Niciaanse Geloofsbelydenis. Dit verwys egter ook na die groep gelowiges bekend as Irvingianisme, of
- Michael Bafatakis
- Michael Bafatakis is die eerste persoon wat saam met Andrew Michael Stokes in Suid-Afrika skuldig bevind en gevonnis is aan kuberverwante misdade
- Hoofapostel
- Die Hoofapostel is die hoogste amp in verskeie Christelike groepe, veral in sommige Apostoliese Kerke
- Robert Lombard
- Robert Lombard was 'n Apostel in die Ou Apostoliese Kerk (OAK), en die stigter van die Hervormde Ou Apostoliese Kerk
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos