Organisasie van Amerikaanse Lande
Die Organisasie van Amerikaanse Lande (OAL) of Organisasie van Amerikaanse State (OAS) is 'n vastelandse organisasie wat op 30 April 1948 vir die doeleindes van plaaslike solidariteit en samewerking tussen die lande van die Amerikas gestig is. Die hoofkantoor is in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. geleë en die amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Spaans. Al die 35 onafhanklike lande van Noord- en Suid-Amerika is lidlande van die Organisasie van Amerikaanse Lande.
- Ogbomosho
- Ogbomosho is 'n groot stad in die suide van Nigerië en het 'n bevolking van 1 200 000 in 2006 gehad. Die stad is die hoofstad van die deelstaat Oyo. Die stad was van Yoruba in die 17de eeu gestig
- Craig Venter
- John Craig Venter is 'n Amerikaanse molekulêre bioloog en sakeman. Hy was die eerste persoon wat 'n volledige DNS-profiel ontsyfer het. In 2010 word hy erken as die eerste wetenskaplike wat 'n kunsmatige sintetiese sel geskep het. Die Time-tydskrif het
- Adi Granth
- Die Guru Granth Sahib of Adi Granth is die Heilige Skrifte van die Sikhisme en is geïnspekteer deur die Nanak Dev, die stigter van die Sikhisme. Die boek bevat die openbaring van die teen gurus en stel talle gedragsreëls vir die Sikhs. Die Sikhs sien
- Mbuji-Mayi
- Mbuji-Mayi is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek die Kongo en het 'n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 135,12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai
- Douala
- Douala is die grootste stad van Kameroen voor die hoofstad Yaoundé en het 'n bevolking van sowat 2 000 000 inwoners in 2001 gehad en 'n oppervlakte van 210 km²
- Saint Anne
- Saint Anne is die hoofstad van kanaaleiland Alderney. Die stad het 'n bevolking van sowat 2 000 mense in 2001 gehad
- Langreo
- Langreo is 'n nedersetting in die Spaanse provinsie Asturië in die streek Asturië met 'n oppervlakte van 82 km². In 2011 het Langreo 44 737 inwoners gehad. Langreo is die hoofstad van die comarca Nalón
- Lughawe Phu Cat
- Lughawe Phu Cat is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines
- Brits-Antarktiese Gebied
- Die Brits-Antarktiese Gebied is 'n sektor van Antarktika wat deur die Verenigde Koninkryk as deel van sy oorsese gebied beskou word
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat