Oranjerivier-Afrikaans
Die geolek Oranjerivier-Afrikaans het sy ontstaan te danke aan die taalkontak tussen Nederlandse nedersetters en die Khoikhoi aan die Kaap. Dit is 'n soort aanleerdersvorm van Afrikaans wat gedurende die 19de eeu die oorspronklike Khoenkhoentale verdring het. Kenmerke is byvoorbeeld die meervoudsvorm -goed, klankverskille soos in kjerk en gjeld en verskillende vorme van -se om besit aan te dui. Geografies word die Afrikaanse dialekte in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans.
- Wiljoei
- Die Wiljoei is die grootste sytak van die Lena in Siberië. Dié rivier, met 'n lengte van 2 650 km (1 647 myl), ontspring in die Wiljoei-plato naby Ekonda, Krasnojarsk-krai, net noordwes van Jakoetië. Aansluitend vloei dié rivier in 'n
- Dnyaneshwar Agashe
- Dnyaneshwar Agashe was 'n Indiese sakeman, krieketspeler, krieketadministrateur en filantroop. Hy was van 1995 tot 1999 adjunkpresident van die Raad vir Beheer van Krieket in Indië. Hy was voorsitter en besturende direkteur van die Brihan Maharashtra
- Amundsensee
- Die Amundsensee is 'n see van die Suidelike Oseaan aan die westelike kus van Antarktika, dit wil sê in die Westelike Halfrond. Die Amundsensee is in 1929 ná die Noorse ontdekkingsreisiger Roald Amundsen genoem, die leier van die eerste Antarktiese
- Tomsk
- Tomsk is die hoofstad van die Russiese oblast Tomsk. Met 'n bevolking van 524 669 volgens die 2010-sensus is dit ook die grootste stad van die oblast. Tomsk is een van die oudste stede in Siberië en is in 1604 gestig
- Bellingshausensee
- Die Bellingshausensee is 'n see van die Suidelike Oseaan aan die westelike kus van Antarktika, dit wil sê in die Westelike Halfrond. Die Bellingshausensee is ná die Balties-Duitse ontdekkingsreisiger in Russiese diens Fabian Gottlieb von Bellingshausen
- Mapudungun
- Mapudungun is 'n inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 260 000 mense in die suidsentrale Andesstreek van Argentinië en Chili gepraat word. Dit word veral deur die Mapuche gepraat en is naas die amptelike taal Spaans die tweede belangrikste taal
- PRASA
- PRASA is 'n staatsbeheerde onderneming wat vir meeste van die spoorvervoer in Suid-Afrika verantwoordelik is. Dit bestaan uit vier takke:Metrorail, wat spoor-pendeldienste in stedelike gebiede lewer;
Shosholoza Meyl, wat streek- en inter-stedelike
- Emilia Fox
- Emilia Rose Elizabeth Fox is 'n Britse aktrise. Sy is die dogter van Edward Fox en Joanna David. Sy is bekend vir haar rol as Nikki Alexander in Silent Witness. Verder het sy rolle in onder ander Pride & Prejudice en The Pianist gehad. Sy praat Duits en
- J-five
- J-five/Johnny five (gebore 1982) is 'n Amerikaanse sanger
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie